Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Wouter Roets »

More Kerels

Ek adverteer hierdie namens n goeie vriend van my.

Ruger no1 RSI 7x57 Mauser Fullstock. Geweer is in n uitstekende toestand met net 65 skote deur die loop. Die geweer kom met n Leupold VX2 2-7x33 Duplex kruishaar. RCBS FL Die set, 65 een keer gevuurde Norma doppe en 29 gelaaide rondtes met 170gr Pro Amm koeels.

Prys R45 000

Swarovski Z6i 5-30x50 P BT L4A-L kruishaar. Teleskoop is in uitstekende kondisie met geen merke.

Prys R40 000

Belangstellendes kan vir Henk Swart op nul82 sewe28 42nul6 skakel. Henk is woonagtig te Nelspruit.

Ek gaan vir iemand vra om n paar kiekies hier te plaas.

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13651
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Capt. Yoda »

HIer is die "iemand"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13651
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Capt. Yoda »

..

Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Carlc »

Ek dink Dewald (Pappabeer) het op n stadium 'n no1 in 7x57 gesoek.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by JAGTERSREG-JRM »

Bitter min roere werk so lekker soos daai RSI in 7x57......Verseker een van my gunstelling in my kluis!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Pappabeer »

Carlc wrote: Mon Nov 06, 2023 11:45 am Ek dink Dewald (Pappabeer) het op n stadium 'n no1 in 7x57 gesoek.
Dankie Carl,

Ja ek sal nogsteeds n Ruger nommer 1 in 7x57 oorweeg. ‘n Mens kan nie genoeg 7x57s hê nie. ‘n Vriend van my het self sy oorlede pa se 7x57 en .375, beide met 2-7 Leupold teleskope op. Ek is egter as n reël allergies vir n fullstock, so ek sal wag dat iets soos n 1-A my pad kruis.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dankie Carl,

Ja ek sal nogsteeds n Ruger nommer 1 in 7x57 oorweeg. ‘n Mens kan nie genoeg 7x57s hê nie. ‘n Vriend van my het self sy oorlede pa se 7x57 en .375, beide met 2-7 Leupold teleskope op. Ek is egter as n reël allergies vir n fullstock, so ek sal wag dat iets soos n 1-A my pad kruis.
[/quote]

Dewald

Ek het so 7x57 Sporter en moet se dis n baie lekker roertjie MAAR as ek moet kies tussen Sporter en RSI vat ek daai kortgat elke dag ;D ;D ;D
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop

Post by Riaan Kriel »

Capt. Yoda wrote: Mon Nov 06, 2023 8:15 am HIer is die "iemand"
As ek daardie fotos so kyk sukkel ek maar om nie die gebod van "Jy mag nie begeer nie" nie te oortree nie ;D

Eendag as ek groot is en werk en groot geld kry is so Ruger No1 redelik hoog op my inkopielys ++>:
Post Reply