Oplossing vir albei jou probleme (met 6.5Cm en 270 ) is : Koop 308 in hul plek .
Ek het dieselfde met n 7x57 ackley gehad 7 doppe uit 100.
Het net nekkrimping!!! gedoen en anneal dop na elke 4 skote.
Met begin lading ontwikkeling was aangeteken dat met laaste 3 hoogste toetsladings ( by 3 stelle van 3 ) duidelik abnormale druk ervaar/waargeneem was. So in my geval het ek aanvaar dat die skade gedoen is met die toetsladings en is daardie doppe uitgeskot. As die probleem homself met verdere doppe herhaal vervang ek almal as synde hul tyd is om.
Let wel met sekere fabrikaat doppe is wel bekend/bewys dat die slagdopgat geneig is om makliker te rek teen redelik warm ladings.

