Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Reolink sekuriteits kamera met son-paneel. Kamera het battery backup en gebruik 4G simkaart vir opvangs. Ideaal vir waar daar nie wifi beskikbaar is nie.
R3000.
Het wifi kameras opgesit so het nie meer die kamera nodig nie. https://www.takealot.com/instacam-reoli ... 1fe1b2.jpg[/IMG]