Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Het iemand dalk al die Earmor M20T onder hande gehaad en getoets, om bietjie te kom vertel ?
Is daar dalk iets anders in die selde prys klas wat net so goed of dalk beter is ?
Die gewone tiepe oormowwe werk nie lekker vir my nie en sukkel met n bril sowel as sweet in die somer.
Die gewone Earmor M20 lyk of dit lekker kan werk maar die "T" model lyk of hy ook Bluetooth by het...my vraag natuurlik dan of hierdie oorpluisies met n ou se foon can 'pair' via Bluetooth (dit lyk wel so) ?
Hier is nie dalk iemand hier wat die Earmor M20T verkoop nie ?
Daar is ongelukkig nog nie baie oor die M20T op youtube....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Last edited by jdpretorius on Sun Jan 14, 2024 10:44 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Ek luister graag saam. Ek kry myself elke paar maande soek na so alternatief vir gewone oormowwe, maar Ek wil nie die geld mors nie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Bees dit wil voorkom of die "Walker's Silencer Electronic Earbuds" soortgelyk is...maar teen dubbel die prys.
Dit lyk ook of Earmor M20T dalk eers laas jaar vrygestel is....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Dit lyk ook of Earmor M20T dalk eers laas jaar vrygestel is....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Ek het juis die walkers dop gehou maar die prys het my afgesit. Ek is bang dat dit ongemaklik gaan dra
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Dink goeie raad is om die Oor Instituut te besoek, laat maak vir jou pasmaak oorproppies, en dra jou gewone oor mowwe bo oor dit, werk NOU great vir my.

- rustiek
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Ek het van die akriel proppies laat maak. Dit werk baie lekker vir skiet. Hulle is gemakliker om in die jagveld te dra as oormowwe ook.JohanvB wrote:Dink goeie raad is om die Oor Instituut te besoek, laat maak vir jou pasmaak oorproppies, en dra jou gewone oor mowwe bo oor dit, werk NOU great vir my.
Die oormowwe oor die proppies is n goeie plan vir wanneer jy op die skietlyn is, veral as daar n muzzlebreak langs jou is!
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Dankie Johan, maar daardie oormowwe is n bietjie van n irritasie vir my, alowel ek dink dit gee dalk meer beskerming. Ek soek dus nou eintlik maar iets wat 'beter' beskerm, as wat die gewone spons of rubber pluisies bied......blykbaar moet my vrou nou al op my skree as ek n nuwe kettie wil koopJohanvB wrote:Dink goeie raad is om die Oor Instituut te besoek, laat maak vir jou pasmaak oorproppies, en dra jou gewone oor mowwe bo oor dit, werk NOU great vir my.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1006
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Ek het die gewone M20 gehad. Het lekker gewerk vir net langer as hulle waarborg. Toe wil hulle nie meer aan sit nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Baie dankie....hmmmm dit help, Chinese kwaliteid issues dalkToyrsi wrote:Ek het die gewone M20 gehad. Het lekker gewerk vir net langer as hulle waarborg. Toe wil hulle nie meer aan sit nie.
Wat gebruik jy nou ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1006
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Ek is weer terug na my peltor oormowwe. Die Earmor demp ook nie so goed wanneer jy met n Tromprem skiet nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Toyrsi wrote:Ek is weer terug na my peltor oormowwe. Die Earmor demp ook nie so goed wanneer jy met n Tromprem skiet nie.
, dankieSent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 507
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Hierdie lyk ook baie nice, ek gaan 'n paar bestel op Amazon en die jaar probeer in PRS en Jag
https://youtu.be/Ok82Hj7UJVw?si=xeGLMgzCwIRNcOXI
https://youtu.be/Ok82Hj7UJVw?si=xeGLMgzCwIRNcOXI
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Dit lyk of hulle in die USA (dalk aka Mexicopwdejager wrote:Hierdie lyk ook baie nice, ek gaan 'n paar bestel op Amazon en die jaar probeer in PRS en Jag
https://youtu.be/Ok82Hj7UJVw?si=xeGLMgzCwIRNcOXI
) gemaak word, vir wat dit werd is....ek gan bietjie moet reviews gaan lees.Dit lyk of die model wat vir skuts gemaak word so R3000 kos deur Desertcart.....ek kon nie sien wat dit kos in 'R' deur Amazon nie Sent from my SM-A536E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 507
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Deur Amazon R2,296 (afgelewer by jou huis)
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
fanies7772
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Dec 09, 2016 2:20 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
https://noiseclipper.co.za
Meganiese filters en pasmaak vir jou, gehoor toets ingesluit. R2,200
Sent from my iPhone using Tapatalk
Meganiese filters en pasmaak vir jou, gehoor toets ingesluit. R2,200
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Hierdie begin al meer lyk na iets om regtig te oorweeg, en sommer om die draai van my.....baie dankie.fanies7772 wrote:https://noiseclipper.co.za
Meganiese filters en pasmaak vir jou, gehoor toets ingesluit. R2,200
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ns.......dalk kan jy help met bietjie raad oor watter model geskik is vir die skiet baan (bv. 30 db demping), en waar n ou dan nog ander se gesprekke/instruksies duidelik kan hoor ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
fanies7772
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Dec 09, 2016 2:20 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
JD,
https://noiseclipper.co.za/hearing-protection/
Op die bladsy is daar die ene spesifiek vir skiet MEP 2G shooting
Het myne einde verlede jaar gekry en die kere op die skietbaan het dit baie goed gewerk en kan vriende langs my mooi hoor
Hulle is ook baie behulpsaam en die audiloë daar is baie kundig uit die aard van die saak
As mens in ander industrie werk soos konstruksie vervang mens net die inner wat ander dB rating het
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://noiseclipper.co.za/hearing-protection/
Op die bladsy is daar die ene spesifiek vir skiet MEP 2G shooting
Het myne einde verlede jaar gekry en die kere op die skietbaan het dit baie goed gewerk en kan vriende langs my mooi hoor
Hulle is ook baie behulpsaam en die audiloë daar is baie kundig uit die aard van die saak
As mens in ander industrie werk soos konstruksie vervang mens net die inner wat ander dB rating het
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Wat is die DB rating wat jy nou het?
Ok sien nou maks 26 DB, dit is steeds bitter min teenoor die 90db of meer wat deurkom…
Ok sien nou maks 26 DB, dit is steeds bitter min teenoor die 90db of meer wat deurkom…
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Groot dankie Fanies.fanies7772 wrote:JD,
https://noiseclipper.co.za/hearing-protection/
Op die bladsy is daar die ene spesifiek vir skiet MEP 2G shooting
Het myne einde verlede jaar gekry en die kere op die skietbaan het dit baie goed gewerk en kan vriende langs my mooi hoor
Hulle is ook baie behulpsaam en die audiloë daar is baie kundig uit die aard van die saak
As mens in ander industrie werk soos konstruksie vervang mens net die inner wat ander dB rating het
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek't hulle toe sommer gebel ook want ek was veras oor die prys. Dit lyk my hulle oorpluisies het nie batteries nie, so ongelukkig lyk dit of hulle dan nie Bluetooth doen nie (nice to have op die stadium).
Die Peltor en Walker lyk my is dan dalk die meer betroubare make vir n midrange budget Bluetooth stel, en kos so tussen R5k en R6k.......dalk is daar nog iets anders waarmee iemand ons kan veras, wat wel Bluetooth het en betroubaar is, op n budget.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Sommer net n snippet van die MEP 2G se dope...dit is nog bietjie grieks vir my
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using TapatalkYou do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Earmor M20T Oorpluisies vir skiet
Die AXIL GS Extreme 2.0 lyk ook of hulle nogal positive reviews kry
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan