Slagdoppies wat uit blaas?

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Capt. Yoda »

Original Harry wrote: Mon Jan 08, 2024 11:55 am Net so bietjie terugvoering van die naweek!

1. Ek het nie 'n bore scope of iemand met een naby my so daai kyk opsie is eers uit!
2. Die doppe was in die vorige 1 to 6 ladings nooit aneal nie en het ook geen probleme met rek of kopspasie getoon nie!
3. Twee-en-twintig van 'n batch van vyftig doppe was geskiet en het druk gewys en is ge-scrap? (Sowat 6 het primers uitgeblaas)
4. Balans van batch se punte is getrek en kruit en alle mates en veranderlikes weer gecheck - alles was binne spec.
5. Twintig ander doppe is gelaai (nie ge-aneal) met hierdie "suspec" lading en het perfek met goeie groepering en konstante spoed (Labradar)geskiet - geen druk getoon! Met ander woorde, lading en patroon het perform soos verwag en met dieselfde resultate as in die verlede!
6. Enigste veranderlike is nogsteeds aneal vs nie-ge-aneal......en is redelik seker ek het hulle nie soos "Capt Yoda" sê "vir twee dae op-ged*nner nie ;D ;D

Ek koop die "carbon ring" idee omdat ek nie 'n ander fout kry nie.....net een vraag?
Geen "carbon ring" jou elke skoot of net soms tussen skote druk?

Na alles bly dit steeds 'n mistery :):
Kan jy n koel in daai doppe wat jy gescrap het se nek laat in val?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by tripodmvr »

Wat was jou proses tydens die doppies se hervorming?
1. Hittebehandeling na slagdop verwydering en resize.
2. Hittebehandeling voor resize.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

@ tripodmvr....

1. Slagdoppe met universal de-capper uitgedruk.
2. Doppe ge-aneal
3. Doppe ge-necksize
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

Capt. Yoda wrote: Mon Jan 08, 2024 5:06 pm
Original Harry wrote: Mon Jan 08, 2024 11:55 am
Kan jy n koel in daai doppe wat jy gescrap het se nek laat in val?
Yip.....die punt gaan met die hand ingedruk in die dop na hy geskiet is!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by swc-tr »

jankraay wrote:My geld is op een van die volgende:

1) Soos Geno en Sieb se.

2) Daai doppe is die dag toe hulle nog virgins was, te hard geskiet wat die pockets gerek het.

As jy n dop te erg anneal het gaan jy case head separation kry voor jou primer uitval.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Punt 2 is korrek en die oorsaak van jou "probleem".

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

Weereens dankie almal :)

Sal julle die gebruik van 'n "Primer Pocket Correcting Tool" aanbeveel ???
Iets soos bv Sudami X-Ring se produk ???
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Witpietskiet »

Ek gebruik een van Sudami sin en hy werk goed.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Capt. Yoda »

Original Harry wrote: Wed Jan 10, 2024 10:01 am
Capt. Yoda wrote: Mon Jan 08, 2024 5:06 pm
Original Harry wrote: Mon Jan 08, 2024 11:55 am
Kan jy n koel in daai doppe wat jy gescrap het se nek laat in val?
Yip.....die punt gaan met die hand ingedruk in die dop na hy geskiet is!

Val hy los in tot onder in die dop sonder enige weerstand? Nie met die hand in druk nie val hy los deur?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

Ek sal liewers eers self check Capt Yoda ;) .....soos ek vroeer genoem het, data vir 'n jong herlaaier, en party info is tweedehands :confused:
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Alwin »

'n Lang storie om 'n punt te probeer illustreer:
'n Klompie jare gelede skiet ek 'n kompetisie saam met 'n vriend. Hy kla dat sy ammu ernstige druk tekens wys (slagdop gaatjie rek en slagdoppe val uit), maar sy lading is mak en die spoed laag. Hy het 87gn V-max uit 'n 26" 243 geskiet met S365 teen ongeveer 2950 fps. Na 'n klomp vrae erken hy dat hy sy doppe in die oond droog na skoonmaak. Temperatuur glo matig gestel en net vir een uur in gelos. Ek noem toe dat ek dink die doppe se koppe het dalk uitgegloei (anneal) geraak.
Hy het nuwe doppe gelaai en die probleem was weg. Of die doppe warm geword het in sy droogoond, of in sy annealer, of dalk beide, weet ek nie. Onthou, uitgloei vat hitte EN tyd. Gee genoeg van beide en jy kry wat jy vra.
Hierdie is een van die redes hoekom ek doppe wat uitgegloei is in koue water laat val. Dit stop enige verdere verhitting van die doppe se koppe a.g.v. hitte geleiding (heat soak).
Wees eerder oorversigtig, doppe is duur en oë is skaars.
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

Point taken Alwin..... :-[ :-[ .....die annealing proses....wat ek self doen... word met 'n ARC Annealer gedoen soos hier onder! Die warm doppe val in 'n bakkie onder die induction heater en lê op mekaar! Hitte kan wel oorgedra word van dop na dop maar ek glo amper nie genoeg hitte kan oorgedra word om die dop se gat sag te maak nie!

@ Capt Yoda...die doppe val los deur...of amper los deur.....die bietjie weerstand is net die vuiligheid van kruitbrand of slight misallingment van die punt in die nek. As jy net raak aan die punt val hy in!!

Image
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Capt. Yoda »

Harry jy sit met donuts in daai doppe se nekke.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Lategan1 »

Original Harry wrote: Thu Jan 04, 2024 11:56 am Iets wat ek moet noem die geweer skiet nogsteeds 0,5 MOA groepe konstant...ongeag wat die dop agter doen :):
So ek vermoed sterk dit is dalk eerder die dop web wat ook te sag is vs die koolstof ring ::)

Stem julle saam?????

Lees hier ook meer oor annealing en waar te veel gedoen is.

@Toxxyc
“Ek stel voor jy skiet geen verdere skote nie, en probeer eers met doppe waarvan jy seker is die head is nie ook anneal nie. Dan kyk jy weer.

Doppe waarvan die head anneal is is nie meer hard nie, en kan bars en jou geweer in jou gesig laat ontplof.”

http://www.6mmbr.com/annealing.html

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by projagter »

Lategan1 wrote: Thu Jan 11, 2024 6:10 am
Original Harry wrote: Thu Jan 04, 2024 11:56 am Iets wat ek moet noem die geweer skiet nogsteeds 0,5 MOA groepe konstant...ongeag wat die dop agter doen :):
So ek vermoed sterk dit is dalk eerder die dop web wat ook te sag is vs die koolstof ring ::)

Stem julle saam?????

Lees hier ook meer oor annealing en waar te veel gedoen is.

Beste.
Jou aanbeveling om meer kennis te bekom is GOEIE RAAD!

FEIT: Die primerpocket het gerêk? en dit kan om verskeie redes gebeur -- waarvan te hoë druk of dat doppe se tyd om is die waarskynlikste oorsaak kan wees.
Dat die dop se metaal by primerpocket te sag is asgevolg van annealing bevraagteken ek?? om so ver te gaan moet jy of aan die slaap geraak het of gekuier het of totaal onkundig wees.
Ek sê weer hoe verskil die geweer se kamer van standaard dopmate. ?
Vraag : word dopmates gemeet vir te hoë druk ??

Wat die kwessie van koolstofring betref is die eenvoudige vraag doodeenvoudig is daar 'n koolstofring of nie.?
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by projagter »

projagter wrote: Fri Jan 12, 2024 1:18 pm
Lategan1 wrote: Thu Jan 11, 2024 6:10 am
Original Harry wrote: Thu Jan 04, 2024 11:56 am Iets wat ek moet noem die geweer skiet nogsteeds 0,5 MOA groepe konstant...ongeag wat die dop agter doen :):
So ek vermoed sterk dit is dalk eerder die dop web wat ook te sag is vs die koolstof ring ::)

Stem julle saam?????

Lees hier ook meer oor annealing en waar te veel gedoen is.

Beste.
Jou aanbeveling om meer kennis te bekom is GOEIE RAAD!

.
Dat die dop se metaal by primerpocket te sag is asgevolg van annealing bevraagteken ek?? om so ver te gaan moet jy of aan die slaap geraak het of gekuier het of totaal onkundig wees.
Om meer te weet is altyd goed.
Ek koop tyd gelede ook 100 Lapua doppe -- nuut , verseël, ens. Maak vanmiddag die houer oop --breek die seël. Bekyk die doppe en tot my skok blyk dit dat ten minste 20 van die doppe duidelik tekens van moontlike oormatige annealing toon. Hierdie doppe is soos hulle vanaf LAPUA kom --- duidelik op dieoog af blootgestel aan oormatige hitte. As my waarneming reg is moet Lapua se vakmanskap bevraagteken word.
EN MOET EK NOU DIE VRAAG STEL iS DIE DOPPE VEILIG. Hoe bring ek dit onder Lapua se aandag?? en wat gaan hul daaraan doen?????? >:(
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Capt. Yoda »

Lgbtq doppe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Lategan1 »

Dit is swak. Ek self al swak Lapua doppe gehad.

Stuur terug na handelaar vir omruil. Vraag is, hy gaan seker bevraagteken of dit wel die doppe is wat binne die geseëlde boksie was!

Yoda het al voorheen hier genoem van wisselvallige Lapua kwaliteit. Lyk my dit is so. Goeie doppe is seker oorlog toe? O0

Hoop jy kom reg, daai doppe gaan lelik bly.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by projagter »

Capt. Yoda wrote: Sat Jan 13, 2024 5:16 pm Lgbtq doppe
Lgbtq ????
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by projagter »

Lategan1 wrote: Sat Jan 13, 2024 5:19 pm

Hoop jy kom reg, daai doppe gaan lelik bly.

Beste.
Is hulle veilig???
Is dit nie Original H se oorsaak van probleem nie.?
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by JF123 »

Hoeveel druk is nodig om ń 4.33mm slagdoppie gat te rek na 4.5mm met een skoot?

Was die terugslag baie meer as gewoonlik to die patroon geskiet was? Het die skoot harder geklink as normaal? Was die skoot op papier op ń ander plek as verwag?
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Lategan1 »

projagter wrote: Sat Jan 13, 2024 10:57 pm
Lategan1 wrote: Sat Jan 13, 2024 5:19 pm

Hoop jy kom reg, daai doppe gaan lelik bly.

Beste.
Is hulle veilig???
Is dit nie Original H se oorsaak van probleem nie.?
Ek het nie die antwoord nie, maar sou beslis eerstens begin deur nuwe slagdoppies met ‘n “hand priming tool” in elke dop te druk en dit sodoende uit te klas. Dit gaan bevestig of jy dalk gatgrootte probleem het alvorens jy begin om doppe voor te berei.

Dieselfde begin vir Harry, as alternatief om te meet

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Ratel »

Ek verstaan die pos gaan oor slagdoppies wat uitskiet. Miskien is my vraag relevant. Ek het onlangs 223 doppies herlaai wat een keer geskiet is. Rak ammunisie met headstamp J op 11 uur en C op 2 uur en dan 95 op 6 uur. Ek weet verseker dis rak ammo wat een keer geskiet is. Toe ek primers wou insit was van die primer holes so groot dat die primer vanself uitval. CCI small rifle. Wat kan die rede hier oor wees. Dis uit verskillende ARs geskiet
Maak 'n verskil
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by projagter »

Ek het vir Lapua skrywe gerig.
In die tusentyd moet herlaaiers maar lapua doppe deurkyk vir swak kwaliteit.
mooiloop
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

Middag manne.......dankie vir alle die insette en opsies en voorstelle...dit word opreg waardeer en ernstig opgeneem :)

Alhoewel ek nie wonder nie maar weet daar is duisende meer kundige herlaaiers in die land beskou ek myself as bevoeg en doen dit reeds 40 jaar sonder 'n ongeluk of insident deur die jare en met genade :)

Ek sal die paar vrae hierbo, en ek hoop dit help vir nog idees, antwoord:

1. Soos ek genoem het dit is 'n Remington 700 ADL in 6.5 CM van my seun! Ek skiet ook die seldfe soortgelyke geweer met dieselfde soort doppe (Lapua), primers (CCI BR4 SRP) en poeier (IMR4350). My eie lading is net 39,5gr IMR4350 met Nosler RDF 140gr en spoed gemeet Labradar 2618 fps. Dit is 'n lae lading maar my nuwe geweer (nou reeds 675 skote deur) het op 40,5 gr druk begin toon en slot het stywer begin oopmaak. Die lae lading, vir my doeleindes was sub-MOA en ek het gesettle omdat dit vir my toepassing goed genoeg was! Ek kon ander poeier ens probeer het vir meer spoed, volgende node ens....maar weereens vir my doeleindes was die geweer reg!

1. Dit was nuwe Lapua doppe en die doppe het 100% gelyk (Gladnie naby soos projagter se doppe nie)
2. Die terugslag van die doppe wat se slagdoppies uitblaas is normaal maar die klank (subjektief) is anders...akkuraatheid normaal!
3. Die doppe is nou ongeveer 6 keer herlaai en behoort nog reg te wees MAAR kan ook aan hulle einde begin kom ???
4. Ek stem 100% saam met "om te meet is om te weet" en alle mates wat beheer kan word, word dan ook gemeet en verstel soos nodig! (Doplengte, TPL, jump) Slagoppies het ek nog altyd op gevoel gewerk en meet nie die gat grote nie! Dalk moet ek ???
5. Annealing het bloot as 'n moontlike oorsaak opgeduik omdat dit al bewustelike verandering was waarvan ons bewus is! Die ARC Annealer is 'n fancy masjien ek ek het nie die doppe daar vermoor nie!
6. Daar is nie 'n koolstof ring nie! (Ek het nog nooit koolstof ring ervaar nie en wil weet.......sal jy met elke skoot nou druk hê of ook net af en toe???)


Kan Capt Yoda vlugtig meer uitbrei oor sy "Donut teorie" asb??? Hoekom sê jy so?? Ek sien / meet / voel niks op die doppe nie!!

Projagter se feit "Die Primer pocket het gerek" is meer en meer die teorie wat ek graag wil glo! Dit is dan ook so dat nie alle doppe in een batch gekoop dieselfde is nie (logies) want meeste van hierdie batch meet nog heeltemal binne spec!!

Ek het nie nou die dop mates en alle ander mates gemeet by my nie so kan nie aanhaal nie..........maar die kamer grote, doppe en dan lading en druk was nou goed vir 2 jaar EN TOE verander iets >:(

My huidige oplossing om risiko en veral vertroue in die geweer te herstel is eenvoudig......Vervang die doppe :) :)

Na alles, as jy dink.......ek het Vrydag.......soos 'n regte haas dit reggekry om 'n .270 dop in 'n FL die af te breek >:D :confused: :confused: ...so enigiets is moontlik
Last edited by Original Harry on Mon Jan 15, 2024 2:37 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Slagdoppies wat uit blaas?

Post by Original Harry »

@ Capt yoda......ek het jou donut teorie en dit is 'n moontlikheid........sal case inside neksize môre meet en raporteer ;) Hoop my werkswinkel het so 'n klein inside boregauge ;)
Post Reply