S365 baie groot prysverhoging?

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by Toxxyc »

Dis baie snaaks. Ek het na die gesprek die burn rate chart gekry en hy sit 361 tussen 365 en VV N550. Maar ja, dit maak sin. 361 se ladings lyk anders. Ek dink ek het dalk 361 hier misgis met iets anders, maar ek kan nie plaas met wat nie. Dalk het ek vrot data iewers gekry daardie tyd. Ek het 361 gelaai agter 'n 155gr Frontier Range Master, en die ding het geskop soos 'n donkie, en wou nie groepeer nie. Die ladings was nie hoog nie.

Ek gaan dus nie regkom met 361 in my geweer nie. Vir die swaarder koeëls is ek baie gelukkig met N550, en vir ligter soek ek dan iets vinniger. 341 sal baie beter werk.

Ek dink ek het nog bietjie 361 in 'n blik hier. Sou enigiemand belangstel?

EDIT: Skrap dit. As die 361 skop, dan wonder ek of dit regtig 361 in die blik is, en nie dalk iets anders nie. Ek gaan die blik skrap.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by JF123 »

Toxxyc wrote: Fri Jan 05, 2024 10:10 am Dis baie snaaks. Ek het na die gesprek die burn rate chart gekry en hy sit 361 tussen 365 en VV N550. Maar ja, dit maak sin. 361 se ladings lyk anders. Ek dink ek het dalk 361 hier misgis met iets anders, maar ek kan nie plaas met wat nie. Dalk het ek vrot data iewers gekry daardie tyd. Ek het 361 gelaai agter 'n 155gr Frontier Range Master, en die ding het geskop soos 'n donkie, en wou nie groepeer nie. Die ladings was nie hoog nie.

Ek gaan dus nie regkom met 361 in my geweer nie. Vir die swaarder koeëls is ek baie gelukkig met N550, en vir ligter soek ek dan iets vinniger. 341 sal baie beter werk.

Ek dink ek het nog bietjie 361 in 'n blik hier. Sou enigiemand belangstel?

EDIT: Skrap dit. As die 361 skop, dan wonder ek of dit regtig 361 in die blik is, en nie dalk iets anders nie. Ek gaan die blik skrap.
Klink soos die tyd waar S361 en S341 in die verkeerde blikke gesit was. Dis nou jammer jy sit so vêr van my af. Ek kon daardie gebruik in my .223.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by Toxxyc »

Ja die blik het ek nie geseel gekry nie, so ek sou hom elkgeval nie vir jou gegee het nie. Dink ek sal maar speel met hom!
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by Jacques du Plooy »

LUAN wrote: Tue Jan 02, 2024 8:31 pm Ek het gelaai vir iemand en ons het hier by 63gr S361 agter n 150gr interlock mooi groepering gekry en spoed so 2850fps uit n 22" loop so dis heel bruikbaar.
Luan,

Ek het die gaan probeer ook op 'n 22", Sako 85 hunter en dit het soos stroop geloop, wel met 150gr interbonds.
Baie dankie vir die deel.
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by LUAN »

Jacques du Plooy wrote:
LUAN wrote: Tue Jan 02, 2024 8:31 pm Ek het gelaai vir iemand en ons het hier by 63gr S361 agter n 150gr interlock mooi groepering gekry en spoed so 2850fps uit n 22" loop so dis heel bruikbaar.
Luan,

Ek het die gaan probeer ook op 'n 22", Sako 85 hunter en dit het soos stroop geloop, wel met 150gr interbonds.
Baie dankie vir die deel.
Bly dit het vir jou ook gewerk. Ons moet maar vat wat ons kry en dit maak werk. Solank die biltong huistoe kom.

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: S365 baie groot prysverhoging?

Post by Lamtjop »

Manne, behalwe nou die prys van nuwe S365, hoe presteer die nuwe duur lotte?
Post Reply