Leica Rangemaster 2400-R Te Koop - Verkoop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Leica Rangemaster 2400-R Te Koop - Verkoop

Post by Springkudu »

VERKOOP VERKOOP

Goeie middag,

Ek het ‘n tyd terug die range finder aangeskaf en hy het sedert in die kluis gelê, splinternuut, nog nooit gebruik nie. Geen merke en word met ‘n ekstra battery verkoop, kom met sy oorspronklik sakkie.

Ek het die afgelope 2 jaar niks gejag nie, die finansies druk maar so skiet ook nie meer so baie soos in die verlede.

R 9 500.00

Julle is welkom om my te kontak vir meer fotos of informasie op 076 drie nul ses 444nege
IMG_8833.jpg
IMG_8834.jpg
IMG_8835.jpg
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Springkudu on Tue Dec 19, 2023 5:28 pm, edited 1 time in total.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Leica Rangemaster 2500-R Te Koop - Splinternuut

Post by Lategan1 »

Springkudu wrote: Tue Dec 19, 2023 5:28 pm Goeie middag,

Ek het ‘n tyd terug die range finder aangeskaf en hy het sedert in die kluis gelê, splinternuut, nog nooit gebruik nie. Geen merke en word met ‘n ekstra battery verkoop, kom met sy oorspronklik sakkie.

Ek het die afgelope 2 jaar niks gejag nie, die finansies druk maar so skiet ook nie meer so baie soos in die verlede.

R 9 500.00

Julle is welkom om my te kontak vir meer fotos of informasie op 076 drie nul ses 444nege

IMG_8833.jpg

IMG_8834.jpg
IMG_8835.jpg
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Regstelling, 2400?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leica Rangemaster 2400-R Te Koop - Splinternuut

Post by Springkudu »

Ekskuus, 2400. Dankie vir die regstelling.


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Post Reply