.270W doppe - gratis
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
.270W doppe - gratis
Goeie middag.
So ‘n ruk terug toe ek doppe vir ‘n nuwe geweer gesoek het, is ek oorval met gratis doppe uit alle oorde.
Ek was onlangs gelukkig genoeg om iemand se 270 herlaai goed alles oor te neem teen ‘n baie goeie prys. Die gevolg is dat ek nou meer doppe het as wat ek ooit kan nodig kry.
Ek wil dus nou graag iets teruggee. Ek het twee pakke doppe van veertig doppe elk wat ek wil skenk aan die eerste twee skuts wat hier op my boodskap reageer. Die een pakkie is NNY doppe en die ander pakkie is gemeng. Ek weet nie hoeveel keer hulle geskiet is nie. Ek sal Pudo koste betaal.
Fantie.

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: .270W doppe - gratis
Fanta jy is n gentleman. Eks seker iemand sal dit goed kan gebruik.
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
Net ter inligting "NNY" is Cyrillies vir PPU.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
Dankie J.A.N
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
OK, ek weet nie of julle dalk skaam is om te erken julle skiet met .270
Kontak my maar privaat as jy belangstel.
Fantie
0828729agtagt5
Kontak my maar privaat as jy belangstel.
Fantie
0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: .270W doppe - gratis
Goeie naand Fantie
Ek sal graag in die tou staan asseblief?
Vrede!
Rawstorne van Jaarsveld
Nul agt twee 903 757vyf
Ek sal graag in die tou staan asseblief?
Vrede!
Rawstorne van Jaarsveld
Nul agt twee 903 757vyf
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
Als reg. Rawstorne, praat verder op WA
Nog ‘n pakkie beskikbaar!
Nog ‘n pakkie beskikbaar!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
Rawstorne se pakkie is op pad.
Ek het nog ‘n pakkie vir iemand wat wil hê.

Is daar niemand wat hulle wil hê nie??
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .270W doppe - gratis
Ek het gehoop dit is Lapua doppe.
Toemaar, ek weet Lapua maak nie 270win doppe nie. Kom ek gee dit ook maar 'n stampie. Ek sit self met 'n 'n klomp PPU/HHY. Doppe, lekker sterk doppe.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270W doppe - gratis
Als weg. Groete.