Goeiemôre almal,
Kan een van die QL manne my groot asb help met ‘n begin lading (virgin brass) vir my Tikka 300WSM. As dit moontlik is laat weet my asb waar my node min of meer gaan wees. Sal dan laai en gaan skiet om die spoed te meet, en dit dan weer op die groep post sodat ons die lading kan fine tune.
Tikka Varmint 300WSM
Looplengte: 600mm/23.6”
1:11 twist
Kruit: H4350
Primer: CCI 250 of Federal 210M (watse primer stel julle voor)
Brass: ADG (Virgin Brass)
H20: 80.6 gr (Virgin Brass)
Punt: Nosler Accubond 180gr
Max CBTO: 2,3380” (Lands word geraak)
Max COAL: 2,9530”
MDT magazine max COAL:
2,955”
Laat weet asb as julle nog iets sou benodig. Waardeer die hulp.
Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
TPL = 74mm
Begin 59gr = 2680vps
Node naby 2815vps met 62gr
Maks 65gr - trap skerp briek as jy naby 2920vps kom of dit oorskry.
Begin 59gr = 2680vps
Node naby 2815vps met 62gr
Maks 65gr - trap skerp briek as jy naby 2920vps kom of dit oorskry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Baie dankie Tripod, waardeer jou hulp.
As ek klaar gelaai het, en ek gaan skiet, meet ek die spoed vir QL/GRT met of sonder die silencer?
As ek klaar gelaai het, en ek gaan skiet, meet ek die spoed vir QL/GRT met of sonder die silencer?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Die kwessie of 'n knaldemper spoed verhoog is nog nie pertinent beantwoord nie en daarom die aanbeveling om ontwikkeling sonder die knaldemper te doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Middag Tripod,
Het vroeër vandag gaan skiet, my gemiddelde spoed was 2853vps.
Groete
Jaco
Het vroeër vandag gaan skiet, my gemiddelde spoed was 2853vps.
Groete
Jaco
Last edited by Headshot25 on Wed Dec 13, 2023 9:58 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Lading, TPL soos geskiet (van basis van dop tot punt van koeël) en H2O van geskiete dop. Waarmee is spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Goeienaand Tripod,
Informasie soos versoek:
Lading: 62.0gr (H4350)
TPL: 2.935”
H20: 81.11gr
Spoed is met ‘n labradar gemeet. Ek het 5 skote geskiet, maar ongelukkig het my labradar net 2 van die skote opgetel: 2865vps en 2841vps (Gemiddeld: 2853vps).
Baie dankie.
Informasie soos versoek:
Lading: 62.0gr (H4350)
TPL: 2.935”
H20: 81.11gr
Spoed is met ‘n labradar gemeet. Ek het 5 skote geskiet, maar ongelukkig het my labradar net 2 van die skote opgetel: 2865vps en 2841vps (Gemiddeld: 2853vps).
Baie dankie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Probeer die lading van 61gr soos hieronder getoon.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br