Alternatief vir Nossler Accubond 129gr LR 6.5 Creedmoor
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Alternatief vir Nossler Accubond 129gr LR 6.5 Creedmoor
Aangesien die punte ombekombaar is, wat sou julle as alternatief voorstel wat soortgelyk en verkrygbaar is??
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Alternatief vir Nossler Accubond 129gr LR 6.5 Creedmoor
Ons skiet deesdae maar die 130gr Game changer
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm