Het jy n' gewilde bullet jump?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Het jy n' gewilde bullet jump?
Goeie more Mede Lede
Ek wil bietjie hoor of daar van julle manne n' gewilde bullet jump het met n' spesifieke koeel. Ek weet dit hang van geweer tot geweer af, maar tog is daar manne wat nie eers verder gaan soek vir bullet jump nie, hulle laai sommer kla se 0.5mm jump, omdat hy met sy vorige geweer/loop op 0.5 jump mooi geskiet het en klaar. My gewere hou van die volgende jump.
BRNO 30-06 - 110gr V-Max - 0,8 mm jump
155gr Kriek - 1,5 mm jump
HOWA 243 - 75gr V-Max - 0.8 mm jump
Ek hoor graag wat julle wapens verkies. Is hier dalk iemand wat 52gr Eldm's uit n' HOWA 22-250 AI skiet?
Groete

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
My Rem 700 dunloop in .30-06 hou van 'n 2mm jump vir my Federal Fusion 180grs. Ek het op 2mm gekom want almal het ook gesê "laai in die lands". Toe doen ek dit, kry rof druk, en besluit toe ek skuif terug na 2mm toe. Op 2mm kry ek toe lekker spoed, matige druk en lekker akkuraatheid, so toe los ek hom net daar.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Al my 6mm roere skiet mooi rondom 2mm, skiet wel nie Berger tipe koels nie.
Paar 223s waarvoor ek al gelaai het groepeer gewoonlik rondom 0.5mm
308 groepeer van jam tot 3 meter uit lande... ;-)
Paar 223s waarvoor ek al gelaai het groepeer gewoonlik rondom 0.5mm
308 groepeer van jam tot 3 meter uit lande... ;-)
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Ja, ek laai hom tot by die krimpgroef

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
ELDs 20thou van die lands af
Hybrids 20 to 25thou
VLDs Jam maar hule skiet ook mooi hier 25thou van die lands
Hybrids 20 to 25thou
VLDs Jam maar hule skiet ook mooi hier 25thou van die lands
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Vir my .308
20 thou (0.5mm).
155gr hybrids teen 120 thou (3mm)
20 thou (0.5mm).
155gr hybrids teen 120 thou (3mm)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Vir presisie skiet kan baie eksperimenteer word om die beste TPL te kry. Vir my as jagter het minimum 1mm vir loodkern en 2mm vir monos die nodige MOA of beter gegee deur die lading aan te pas om op node te wees. Verkieslik maak ek die TPL 'n ronde getal soos 67, 68 of 69mm sodat dit maklik is om te onthou. Vergeet van die desimale. Ek het nog altyd die KISS metode voorgestaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Of dat hy pas in die magesynDWB wrote:Ja, ek laai hom tot by die krimpgroef![]()

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Op laai data wat ek uitgee stel ek 1.5mm voor en werk dan na 'n korter TPL as jy wil verstellings maak. Ek gebruik dit ook so as ek self laai. Daar is min kere wat ek regtig hoef te verander aan die 1.5mm nie.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Sent from my BV9900E using Tapatalk
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
More Manne
Kan iemand my dalk help met n algemene riglyn vir die beste jump met 75gr ELD-M op 22-250?
Kan iemand my dalk help met n algemene riglyn vir die beste jump met 75gr ELD-M op 22-250?
Hano
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Hano in my 22-250 werk 0.63mm jump met 52gr ELD-M die beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
More Chris,
Dankie maar ekt n 8 twist loop, ek verkies die swaarder punte. Die 75gr ELDM werk goed maar die groepe is nie soos ek dit wil he nie.
Dankie maar ekt n 8 twist loop, ek verkies die swaarder punte. Die 75gr ELDM werk goed maar die groepe is nie soos ek dit wil he nie.
Hano
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
More Manne
Vir wat dit werd is het ek met die meeste van my klein kalibers gevind dat Nosler Balistic Tips baie lief is vir n 0,3mm jump. Hierdie is seker oor n spektrum van meer as10 gewere. Met die fyn skiet gewere en VLD koeels kuier ek gewoonlik net af van die lande. Met Barnes gebruik ek nog altyd n 10% van kaliber jump as my vertrekpunt en in die meeste gevalle is my eind TPL baie naby daaraan.
Groetnis
Wouter
Vir wat dit werd is het ek met die meeste van my klein kalibers gevind dat Nosler Balistic Tips baie lief is vir n 0,3mm jump. Hierdie is seker oor n spektrum van meer as10 gewere. Met die fyn skiet gewere en VLD koeels kuier ek gewoonlik net af van die lande. Met Barnes gebruik ek nog altyd n 10% van kaliber jump as my vertrekpunt en in die meeste gevalle is my eind TPL baie naby daaraan.
Groetnis
Wouter
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Dagsê
Ek gebruik 0.5mm vir loodkernkoeëls vir omtrent al my gewere en 1.5mm vir monometaalkoeëls. My .375H&H is op 'n standaardlengte-aksie gebou en die magasynlengte beperk die lengte van die koeëls. Sy jump met alle koeëls is "etlike meters" maar hy skiet baie mooi met veral die swaarder koeëls.
Mooi loop

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Wat vir my werk is dat as ek 'n nice jump vir 'n spesifieke geweer gekry het sal ek altyd daai jump probeer as 'n begin jump as ek ander koeëls begin laai. As hy nie net so werk nie is ek gewoonlik baie naby aan 'n werkbare oplossing.
Ons het dit agter gekom met my seun se Brno 7x64Bren. Die jump vir die geweer sit net kort van die kroon. Met baie gesukkel het ons reg gekom met 'n jump van net oor 9mm met S&B se 140gr HPBT's. Van daar het ons die jump behou en vinnig reg gekom met Kriek en ander koeëls.
Ek implimenteer dit toe in my 223 toe ek oorgaan van V-Max na Hornady SPWC. spoed vir die 2 is meer as 120ft verskil en drukke ook heel anders maar met dieselfde jump loop alles steeds mooi.

Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Ek het lank terug iewers op die forum gelees oor die ideale TPL. Dit mag dalk onder die QuickLoad draadjie gewees het. Die ideale TPL is dat die begin van die boat tail 25 thou bo die begin van die nek is.
Dit werk natuurlik nie vir alle koeël en kaliber kombinasies nie...
Dit werk natuurlik nie vir alle koeël en kaliber kombinasies nie...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Dankie vir almal se terugvoer en raad.
Ek het gehoop daar sou iemand wees wees wat kennis het van die spesifieke punt en kaliber.
Ek het gehoop daar sou iemand wees wees wat kennis het van die spesifieke punt en kaliber.
Hano
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Probleem is dat dit afhang van geweer tot geweer. Wat werk in joune, werk nie noodwending in myne nie, en andersom. Dis maar hoekom mens speel met die jump en lading en al die ander goeters tot jou geweer mooi skiet. Riglyne kan help, net soos wat QL vir jou 'n riglyn kan gee wat teoreties moet werk, maar dis ook maar net dit - 'n riglyn.
Ek het al met QL se aanbevole ladings gesukkel tot ek moed opgegee het en net eenvoudig van onder af begin laai het. Ek moes dit lankal gedoen het, want binne 15 skote het ek my lading gekry, en nog 9 skote later toe kry ek my jump en al die ander goed wat ek nodig het om my regte lading te kry. Dis nadat ek amper 60 QL ladings geskiet het en nie een van hulle was goed genoeg vir my nie.
Ek persoonlik dink ook dis lekker om ladings te skiet wat ek self analiseer en kyk wat ek moet/kan verander om beter resultate te kry.
Ek het al met QL se aanbevole ladings gesukkel tot ek moed opgegee het en net eenvoudig van onder af begin laai het. Ek moes dit lankal gedoen het, want binne 15 skote het ek my lading gekry, en nog 9 skote later toe kry ek my jump en al die ander goed wat ek nodig het om my regte lading te kry. Dis nadat ek amper 60 QL ladings geskiet het en nie een van hulle was goed genoeg vir my nie.
Ek persoonlik dink ook dis lekker om ladings te skiet wat ek self analiseer en kyk wat ek moet/kan verander om beter resultate te kry.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Hier het QL baie vinnig 'n goeie resultaat gelewer. 'n Sprong minder as 'n millimeter wys gewoonlik ekstra druk weens die nabyheid aan die groewe.
viewtopic.php?p=893790&hilit=prodigal#p893790
viewtopic.php?p=893790&hilit=prodigal#p893790
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Het ook jare terug met bulletjump rondgespeel totdat ek besef het dat vir jagammo 1mm vir my gewere die goue middeweg is onderhewig daaraan dat die punt ten minste 66 % van sy deursnee in die nek moet wees/raak.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Projagter, jou bevinding is sinvol vir jaggewere. Die ammunisie moet altyd kan kamer en die zero sprong na die lande kan beteken dat jy nie rondte gelaai kan kry nie. Of jy verloor die geleentheid om die prooi te skiet en dit hardloop weg, of die gevaarlike prooi veroorsaak jou dood.
By skyfskiet kan jy met die koeëls naby aan die lande kuier, maar met jag is dit anders. Daarom is daar nie 'n vasgestelde resep vir TPL nie en moet jy aanpas by die magasyn, tipe geweeraksie en vryboor. Ek verkies so naby aan 80% van kaliber wat teen die dopnek raak.
By skyfskiet kan jy met die koeëls naby aan die lande kuier, maar met jag is dit anders. Daarom is daar nie 'n vasgestelde resep vir TPL nie en moet jy aanpas by die magasyn, tipe geweeraksie en vryboor. Ek verkies so naby aan 80% van kaliber wat teen die dopnek raak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Het jy n' gewilde bullet jump?
Tripodmvr,
Stem. 80% is natuurlik beter. Hoewel ek 1mm as sprong soek stel ek minimum van 66% nekkontak as eerste prioriteit. Die minimum van 66% ( tweederdes) vereis ek in alle opsigte vir magasyngewere om puntkruip by patrone in die magasyn met skote te voorkom. LET WEL: Ek ignoreer in geheel Cartridge Overall length en werk net volgens Cartridge Ogive Length.
Maar julle presiesie manne praat deesdae van terme en afkorting wat ek nog nooit van gehoor het nie.