Goeie môre
Ek het 9 pakkies 75gr ELD-M’s (.224) te koop @ R700 per pakkie. As een persoon almal koop sal ek die posgeld betaal anders is dit vir die koper se rekening.
Groete
Elton 082 388 6615
75gr ELD-M te koop
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: 75gr ELD-M te koop
Alles verkoop dankie.
