7mm 08 herlaai komponente
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
7mm 08 herlaai komponente
Asseblief
Besonderhede van handelaars wat 7mm 08 herlaai komponente in voorraad het -- doppe en punte.
dankie
Besonderhede van handelaars wat 7mm 08 herlaai komponente in voorraad het -- doppe en punte.
dankie
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Het jy n spesifieke koeël in gedagte?
Enige standaard 7mm koeël behoort mos te werk?
Enige standaard 7mm koeël behoort mos te werk?
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Goeienaand DsJDs J wrote: Sat Nov 25, 2023 5:48 pm Het jy n spesifieke koeël in gedagte?
Enige standaard 7mm koeël behoort mos te werk?
Tikka Varmint Hunter met 9.5 groefdraai.
Ons kyk na eerstens 139 Hornady SST en Interbond vir redelike plattrajek tot 400
Alternatief 140 gr Nosler Bal Tip.
en Doppe -- het heelwat goeie 308doppe om te vorm maar probleem is dat as jy met 'n 7 08 met 308 dopammo gestop word by padblokkade het jy die wysheid van Salomo plus Moses se geduld nodig om te verduidelik.
Pryse verskil nogal
Derhalwe die navraag.
Dankie
Last edited by projagter on Sat Nov 25, 2023 7:01 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
https://www.bartlettguns.co.za/lapua-cases-7mm-08
https://safarioutdoor.co.za/shooting/re ... IBRE=13716
https://247hunter.co.za/18-cases?page=2 Goeie prys
https://www.outthere24shop.co.za/49-com ... ifle-cases
https://safarioutdoor.co.za/shooting/re ... IBRE=13716
https://247hunter.co.za/18-cases?page=2 Goeie prys
https://www.outthere24shop.co.za/49-com ... ifle-cases
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Dankie tripodmvr
enige persoonlike ondervinding van aankope met hulle?
waardeer.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
dankie sal kyk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Ek het al by 247 gekoop en goeie diens beleef.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Baie dankie .
Voel ek nou soos Rip van Winkel .
Het paar jaar gelede laas komponente aangeskaf -- het altyd sommer voorraad gekoop vir elke geweer as die prys reg lyk. Bv.CCI BR primers R1000 vir 1000. 308 Win 125 gr Bal Tip 1000 punte teen R1.90 stuk. 308 win 150 gr Bal Tip 1000 punte @ R2 stuk.
Hornady Interbond 165 gr punte vir 308 win vir R2.45 stuk ens.ens. 100 Winchester doppe R600. 100 Lapua doppe R800 ens. 7mm punte en doppe nagenoeg dieselfde. .22 koeëltjies R500 vir 500.
Nou met nuwe geweer kos komponente amper so veel soos geweer!
Sal moet terug gaan na slingervel en voorlaaier -- gelukkig het ek n paar bobbejaanboude en n 4 ponder.

Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Nou kan mens nerens kry nie, selfs al weet mens dit gan R30 een wees...
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Ek het verlede week doppe (as ek reg onthou Norma) by Wildman Centurion gesien.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Sedert 2003 gebruik ek 308 doppe om my 260Rem mee te laai (daardie jare was daar GEEN 260Rem doppe in SA nie) en het nog nooit ongemaklik gevoel om met sulke ammunisie te reis nie.
Per slot van sake in die meer as 45 jaar wat ek jag is ek nog net twee keer by 'n kontrolepunt afgetrek, die een is ek net deurgewaai en die tweede was tydens die Covid reisbeperkings.
Nee wat, gebruik maar daardie goeie 308 doppe van jou vir jou 7mm-08.

- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Kry net n gunsmit brief wat se die doppe is baie moeilik bekombaar en dis hoekom jy 308 doppe gebruik.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Lapua en Normadoppe is redelik beskikbaar.projagter wrote: Sat Nov 25, 2023 4:37 pm Asseblief
Besonderhede van handelaars wat 7mm 08 herlaai komponente in voorraad het -- doppe en punte.
dankie
Gooi maar n pm as ek moet help kyk.
Dink ek kan 139gr IB ook in die hande kry.
SO Pta het 140gr BTs & AB as ek reg onthou.
Met n vleisie...
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
obasch wrote: Mon Nov 27, 2023 10:56 am Sedert 2003 gebruik ek 308 doppe om my 260Rem mee te laai (daardie jare was daar GEEN 260Rem doppe in SA nie) en het nog nooit ongemaklik gevoel om met sulke ammunisie te reis nie.
Per slot van sake in die meer as 45 jaar wat ek jag is ek nog net twee keer by 'n kontrolepunt afgetrek, die een is ek net deurgewaai en die tweede was tydens die Covid reisbeperkings.
Nee wat, gebruik maar daardie goeie 308 doppe van jou vir jou 7mm-08.
mag jou looks nie verander in die volgende 45 jaar van jag.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
goeie raad. dankie.Toyrsi wrote: Mon Nov 27, 2023 11:43 am Kry net n gunsmit brief wat se die doppe is baie moeilik bekombaar en dis hoekom jy 308 doppe gebruik.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Dankie Mielies.Mellies wrote: Mon Nov 27, 2023 4:48 pmLapua en Normadoppe is redelik beskikbaar.projagter wrote: Sat Nov 25, 2023 4:37 pm Asseblief
Besonderhede van handelaars wat 7mm 08 herlaai komponente in voorraad het -- doppe en punte.
dankie
Gooi maar n pm as ek moet help kyk.
Dink ek kan 139gr IB ook in die hande kry.
SO Pta het 140gr BTs & AB as ek reg onthou.
Met n vleisie...
Ons het reggekom met Lapua doppe vir R1885 vir 100.
Het Hornady SST 139 gekoop R1940 vir 200 - koerier ingesluit. Het gevind dat SST heel goed werk op langer afstande bladskote en naby kopskote teen hoër spoed.
Nou vir die matryse?
Ek persoonlik hou baie van Nosler Bal Tip. Sal hulle beslis vorentoe uittoets.
geniet die vleisie.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Pm gestuur ivm 'n stel dies wat ek beskikbaar het.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
dankie .
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Ja, wens dit was so volop soos ander Hornady's.projagter wrote: Thu Nov 30, 2023 10:18 pm ja Stef en dit was goeie punt -- groot sukses op grootwild.
Watter redelik betroubaar en beskikbare bonded koeëls kry mens als vandag? Die waarvan ek weet:
Nosler Accubond
Norma Oryx
Safari Bullet Company (n.a.v die draad op Gunsite lyk dit of die ouens baie goed doen met dit)
Die wat ek soek maar nie weet of mens dit kry nie:
Interbond natuurlik
Federal Fusion (sou dit love as iemand dit kon inver)
Sako Hammerhead..?
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: 7mm 08 herlaai komponente
Nosler het my nog nooit teleurgestel nie. accubond lyk my die naaste alternatief aan Interbond.Stef1274 wrote: Mon Dec 04, 2023 12:51 pmJa, wens dit was so volop soos ander Hornady's.projagter wrote: Thu Nov 30, 2023 10:18 pm ja Stef en dit was goeie punt -- groot sukses op grootwild.
Watter redelik betroubaar en beskikbare bonded koeëls kry mens als vandag? Die waarvan ek weet:
Nosler Accubond
Het nou die dag gou paar .308 150 gr Ballistic Tips gelaai vir inskiet en bok of twee as toets. 2800vps
Moet sê groot verrassing: op springbokke kop ( tot200) en agter blad (tot 400 ) 100%.
Blouwildebees 160m kop reg v voor - links getrek net bokant oog - groot skade aan kop. doodskoot. Blouwildebees 170 m 45grade weg - agter blad in bietjie hoog en vang rugstring -dwarsdeur haal koeël uit op voorkant regterblad net onder vel - mooi mushroom.