Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Interessant, dankie!
Ek wonder hoe die vergoeding vir hierdie ammo werk? Dit is seker nie verniet nie...

Last edited by HeinM on Thu Nov 16, 2023 12:31 pm, edited 2 times in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Hulle koop dit aan direk by die maatskapy deur n tender of kontrsk wat hulle toe staan of die maatskapy soos Hornady of Nammo/Berger kry n kontrak by die regering vir X hoeveelheid patrone teen Y hoeveelheid $ oor Z hoeveelheid jaar en die regering kan dit dan aan Ukriane "skenk" deur een of ander relieve fund.
Sierra maak al jare en jare amper al Israel se weermag en poliese se ammo vir hulle, die groot probleem is nie die oorlog in Ukraine nie maar die trea huggers in Europa wat agter gekop het hulle het nie genoeg ammo sou die Russe of China of wie ookal belsuit om met hulle te speel nie so almal stock nou op bo en behalwe die Ukraine oorlog en daar is ongelukkig net soveel plekke wat kruit, primers, koels en doppe maak.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Het laasweek 'n blok Fiocchi Magnum Small pistol primers (1500) gekoop by Camdix vir R2450. Daai hele besending primers was binne 'n paar dae uitverkoop. Hulle reken die nuwe besending wat inkom se prys gaan ons oe laat traan. In Rustenburg kry ons nie primers onder R3 stuk nie.
Maak 'n verskil
-
Jagter83
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Ek vra al vir maande oor CCI primers, geen handelaar kan n antwoord gee wanneer n besending inkom nie.
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
CCI en Federal behoort nou aan CSG based in Czech Republic, hoe dit dinge gaan verander sal mens moet wag om te sien
Fiocchi is n goeie primer maar mens sal moet koop as jy kry, wens ek het 2 jaar terug n paar ekstra 1000 Murom primers gekoop want daar is nie n manier laat ek R3 vir n CCI primer betaal as myne klaar is nie
Fiocchi is n goeie primer maar mens sal moet koop as jy kry, wens ek het 2 jaar terug n paar ekstra 1000 Murom primers gekoop want daar is nie n manier laat ek R3 vir n CCI primer betaal as myne klaar is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Die manne se geskietery daarbo begin my nou gatvol maak.
Hulle skietery meng nou met myne in en dit is onaanvaarbaar.

- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Was gister bietjie aan die snoep vir kruit en primers hier in Pretoorsdorp.....die kort en lank is dat daar selfs vrek min "large rifle" primers is en as iemand het dan kos dit n arm en n been. Moet ok nie dink daar is meer as een brand om van te kies in daardie winkel nie.
Die ander skokker is dat van hulle nou al R1350 vra vir Vihtavuori.
RL-16 kan jy maar op jou maag skryf (seker RL-26 ook) en niemand kan sê in watter millennium ons weer hier gan kry nie.
Bogger bitcoin
......
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

......Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Die US of Merika begin nou eers na 3 jaar weer kruit en primers op hul rakke kry, ek dink ons is nou aan die begin van daai 3 jaarjdpretorius wrote: Sat Nov 18, 2023 7:30 am Was gister bietjie aan die snoep vir kruit en primers hier in Pretoorsdorp.....die kort en lank is dat daar selfs vrek min "large rifle" primers is en as iemand het dan kos dit n arm en n been. Moet ok nie dink daar is meer as een brand om van te kies in daardie winkel nie.
Die ander skokker is dat van hulle nou al R1350 vra vir Vihtavuori.
RL-16 kan jy maar op jou maag skryf (seker RL-26 ook) en niemand kan sê in watter millennium ons weer hier gan kry nie.
Bogger bitcoin......
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Ek wonder nogal wie of wat sit werklik agter die tekort/pryse.....net die oorlog in Ukraine kan mos nie so n groot invloed hê nie.Capt. Yoda wrote:Die US of Merika begin nou eers na 3 jaar weer kruit en primers op hul rakke kry, ek dink ons is nou aan die begin van daai 3 jaarjdpretorius wrote: Sat Nov 18, 2023 7:30 am Was gister bietjie aan die snoep vir kruit en primers hier in Pretoorsdorp.....die kort en lank is dat daar selfs vrek min "large rifle" primers is en as iemand het dan kos dit n arm en n been. Moet ok nie dink daar is meer as een brand om van te kies in daardie winkel nie.
Die ander skokker is dat van hulle nou al R1350 vra vir Vihtavuori.
RL-16 kan jy maar op jou maag skryf (seker RL-26 ook) en niemand kan sê in watter millennium ons weer hier gan kry nie.
Bogger bitcoin......
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Ja, dit maak vir my ook sin. Of nie sin nie. Hoe jy dit ook al wil sien. Die tekort kan nie te danke aan die oorlog wees wat blyk nie deur 'n oormag gewen kan word nie.
Die derduisende kanon ammunisie wat Europa klaarblyklik wil koop om te help, maak net so min sin.
Ek dink Zuma het iewers vir hulle raad gegee en die Guptas se nommer aangestuur.
Op die onderwerp van goed wat skaars is: Die volgende persoon wat vra of hulle van ons werfhoeders se eiers kan koop gaan ek voor ja sê.
Ek wil egter eerder hulle ruil. Gelyk op. Een eier vir een slagdoppie.
Dan kan daardie persoon vir voorraad gaan soek en steeds goedkoper daarvan afkom.
Die derduisende kanon ammunisie wat Europa klaarblyklik wil koop om te help, maak net so min sin.
Ek dink Zuma het iewers vir hulle raad gegee en die Guptas se nommer aangestuur.
Op die onderwerp van goed wat skaars is: Die volgende persoon wat vra of hulle van ons werfhoeders se eiers kan koop gaan ek voor ja sê.
Ek wil egter eerder hulle ruil. Gelyk op. Een eier vir een slagdoppie.

Dan kan daardie persoon vir voorraad gaan soek en steeds goedkoper daarvan afkom.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
En twee henne vir 'n blik kruit.
Twee henne en 'n haan sal vir 'n plastiek houer met ingevoerde kruit geruil word.

toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Ek kan intussen nie eers met my aartappel pistoltjie skiet nie want aartappels het so duur geword.
Ons kry dit werklik van alle kante af.
Maar een ding is seker, dit is in tye soos die wat ek weereens sien hoekom ek so bitter lief is vir my .22
Ons kry dit werklik van alle kante af.
Maar een ding is seker, dit is in tye soos die wat ek weereens sien hoekom ek so bitter lief is vir my .22
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Praat jy.toxicsox wrote:Ek kan intussen nie eers met my aartappel pistoltjie skiet nie want aartappels het so duur geword.
Ons kry dit werklik van alle kante af.
Maar een ding is seker, dit is in tye soos die wat ek weereens sien hoekom ek so bitter lief is vir my .22

Ek het gedink R2-60 is baie vir 'n .22 rondte. Nou is dit wat hulle vir 'n slagdoppie vra.
Vier jaar terug het ek gewonder of die dae van my semi .22 nie getel is nie. Want, ek het vir R2-60 9mm gelaai.
Nou-ja...
Die ou reël tel: As die prys reg is, dan koop jy. Sommer baie.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Trail Boss word deur ADI hier in Oz vervaardig. Dit was geheel en al onmoontlik om Trail Boss hier te koop die laaste twee jaar, en dis steeds onmoontlik om Trail Boss hier te koop.
Daar is egter 'n sekere 122 mm kanon wat Trail Boss op 'n kosmiese skaal verbruik in ammunisie vir artillerie doeleindes. Daar is 'n hele paar van hierdie 122 mm batterye aan Zelensky en Kie geskenk, en hulle het nog nie ophou skiet nie.
Dus, geen Trail Boss nie.
Dit gaan nog vir lank aanhou. En net duurder word, ook.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Tekort aan doppe, slagdoppies en dryfmiddel
Ek sit met ‘n baksteen Remmington No9 “1/2” Large rifle primers…het een pakkie van 100 klaar oopgemaak, nog 900 oor.
As iemand belangstel…gesels op die privaat kanaal met my