Hi almal,
Help iemand om resepte vir 4 gewere aanmekaar te sit vir hul lodge in Botswana. Hy kan nie vorentoe en agtertoe met ladingontwikkeling nie, want die gewere bly op die plaas. Hy moet nou batches laai en oorvat. Wil natuurlik snelheid he vir die ooptes daar, maar kan ook nie te veel van 'n kans op druk vat nie.
Ek het op Somchem gekyk, en ook in GRT, en so probeer om die naaste middeweg te kry. Sal die manne wat ide kalibers ken asseblief kyk hieronder of hul nie groot issues sien nie? Ek werk met 24" loop op almal.
308 Win (Die een waaroor die meeste besorg is)
Federal once fired factory brass
CCI LRP
S335/730/B/23 (-0.8%)
165gr Nosler Accubond 55602
41.0gr
71.0mm COAL
GRT: 53900psi / 2630fps
30-06 Spr
Federal once fired factory brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
165gr Nosler Accubond 55602
57.0gr
84.0mm COAL
GRT: 50700psi / 2780fps
270 Win
Norma once fired brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
130gr Nosler Accubond 54987
56.0gr
84.0mm COAL
GRT: 53900psi / 3000fps
7x64mm Bren
PMP once fired brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
140gr Nosler Accubond 59992
52.0gr
84.0mm COAL
GRT: 52600psi / 2900fps
Thank you
Hulp met resep (308, 30-06, 270, 7x64)
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Hulp met resep (308, 30-06, 270, 7x64)
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met resep (308, 30-06, 270, 7x64)
Stef1274 wrote: Wed Nov 15, 2023 6:09 pm Hi almal,
Help iemand om resepte vir 4 gewere aanmekaar te sit vir hul lodge in Botswana. Hy kan nie vorentoe en agtertoe met ladingontwikkeling nie, want die gewere bly op die plaas. Hy moet nou batches laai en oorvat. Wil natuurlik snelheid he vir die ooptes daar, maar kan ook nie te veel van 'n kans op druk vat nie.
Ek het op Somchem gekyk, en ook in GRT, en so probeer om die naaste middeweg te kry. Sal die manne wat ide kalibers ken asseblief kyk hieronder of hul nie groot issues sien nie? Ek werk met 24" loop op almal. Daar is meestal groot verskille tussen die teoretiese berekeninge en die wat werklik verkry word. S365 Lot 101 brand meestal stadig in die kalibers hier gebruik. Die afmetings van die gewere kan egter heel ander dinge laat gebeur.
308 Win (Die een waaroor die meeste besorg is)
Federal once fired factory brass
CCI LRP
S335/730/B/23 (-0.8%)
165gr Nosler Accubond 55602
41.0gr Somchem gee 41,5gr as maksimum met 168gr PMP
71.0mm COAL
GRT: 53900psi / 2630fps
30-06 Spr
Federal once fired factory brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
165gr Nosler Accubond 55602
57.0gr Somchem maksimum 55.9gr vir 168PMP
84.0mm COAL
GRT: 50700psi / 2780fps
270 Win
Norma once fired brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
130gr Nosler Accubond 54987
56.0gr Somchem maksimum 54gr met 130gr PMP
84.0mm COAL
GRT: 53900psi / 3000fps
7x64mm Bren
PMP once fired brass
CCI LRP
S365/101/B/22 (+0.1%)
140gr Nosler Accubond 59992
52.0gr Maks 55gr vir 152gr PMP. Hierdie is dan 'n medium lading
84.0mm COAL
GRT: 52600psi / 2900fps
Thank you
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br