5d741591-95c1-46c0-80be-44d0b3428b05.jpeg
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nuwe verpaking van Lapua
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
" Tough at the top and crowded at the bottom" of wat ou Braveheart!
DD
DD
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
… and lonely!!!
Go Bokke, baie geluk aan ‘n besonderse span. Wat ‘n prestasie … was nie ‘n geluk nie - die groot onlangse wen teen die All Blacks het vastrapplek gekry!
Trots Suid-Afrikaans. Manne met brawe harte.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit was n lekker aand

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Maak 'n verskil
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Saterdag R1419.00 blik Varget betaal.
Was daar - Wildman, het voorraad gehad toe maak ek oge toe. Sjoe
Beste.
Was daar - Wildman, het voorraad gehad toe maak ek oge toe. Sjoe
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die oorsee kruit prys kan ek nog verstaan maar hoe kan n local riflex van R480 na R760 in dieselfde jaar spring? Loadshedding? Of word daar aartappels en eiers gebruik in die resep om dit te vervaardig?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Elke keer as ek daai pryse so kyk en ook maar oë toeknyp en betaal dan wonder ek elke keer of ek moet aandring op vaseline of 'n soen... of dalk altwee... want wraggies dit maak seerLategan1 wrote: Mon Nov 06, 2023 3:28 pm Saterdag R1419.00 blik Varget betaal.![]()
Was daar - Wildman, het voorraad gehad toe maak ek oge toe. Sjoe
Beste.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is dit net ek of verkoop almal deesdae Hogue tupperware kolwe?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hogue is nog een ding, maar dis die Super Poef Sintetiese kolwe wat my laat wonder. Ek kon so paar jaar terug myne nie eers eintlik verniet weggee nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Plastiek kolwe en haelgewere
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lyk my skiet is nou te duur. Almal verkoop hulle laaste gun goed en die res sit panels op die dak en een ou probeer maak dat almal EV voertuie koop
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dis omdat julle almal ingekluisde kloosterkoeke is!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
hahahaha alles is nou duur, behalwe sonkrag dis mos darem vernietAndre308 wrote: Wed Nov 15, 2023 10:22 am Lyk my skiet is nou te duur. Almal verkoop hulle laaste gun goed en die res sit panels op die dak en een ou probeer maak dat almal EV voertuie koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kan ons admins nie maar net daai draad toemaak nie? Groot asseblief?!!
Of kom ons hou 'n poll oor wie nog oortuig wil word om sy vieslike petrol/diesel voertuig te vervang met 'n peperduur omgewing vriendelike alternatief. Ek het klaar besluit dat ek nie wil afsien van my diesel bakkie nie
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Of kom ons hou 'n poll oor wie nog oortuig wil word om sy vieslike petrol/diesel voertuig te vervang met 'n peperduur omgewing vriendelike alternatief. Ek het klaar besluit dat ek nie wil afsien van my diesel bakkie nie
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek glo nie. Ek maak net nie daai draad oop nie dis al. Ek hou te veel van my diesel enjin wat sulke lekker gasse afgee op 'n koue dag as ek hom start.ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
Sommige dinge in die lewe is nou maar soos daai ou wat op die snelweg in die regter vinnige baan 119kmh ry en nie links wil gaan nie en dan almal skel wie aan sy linkerkant verbygaan. 'n Ou moet dit maar vat soos dit kom.
Maak 'n verskil
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Met Tapatalk kan jy mense op 'n ignore list sit. Jy sien nog steeds so ietsie op die hofie, maar jy hoef nie deur 3 blaaie te spoedlees net om te sien dis nog presies dieselfde storie nie.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Sent from my BV9900E using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Almal moet net ophou om plasings daar te maak of om dit te lees.
Selfs die grootste fanatikus kan net so lank met homself gesels.
Selfs die grootste fanatikus kan net so lank met homself gesels.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek kook more aand Kool bredie in die swart pot.
Sal die vuur aansteek met PETROL...
Sal die vuur aansteek met PETROL...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Eks gatvol vir al die negatief is as jy nog iets gehad om oor te klae het jy krag en internet gehad en seker nie gesukkel om kos vir jou gesin te kry nie.
Ja dit is deurmekaar oorals oorlog by sekere nuwe land iewers ens.
Maar steeds kry ons Gebraai moan oor dryfmiddels se pryse en koele maar bly skiet en snert gesels sal ons.
Almal is daarop dat JARACAL die beste verkoopsmiddel is insluitend ek maar bogger die gemors daar buite, sterk sal ons staan en aanhou sal ons want daardie Jakkals en vleisbok/trofee weet van niks beter nie.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Onder profile kan jy "friends and foes" kies.ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br