Soos die opskrif se, swart bull barrel hogue kolf vir HOWA LA.
Nog nooit gebruik.
R800
HOWA Hogue LA kolf splinternuut
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Ek vat hom.
Dankie
Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
BFN123
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Apr 14, 2020 9:08 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Regso, PM my
-
BFN123
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Apr 14, 2020 9:08 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Nog niks van tau gehoor nie, steeds beskikbaar
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Ek reken as Tau gesê het hy sal hom vat dan sal hy hom vat, hy is dalk net op die plaas sonder sein.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Tau dql hom vat as hy so sê hy het n barreled action wat kolf soek. Dalk iets fout met pm's.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
BFN123
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Apr 14, 2020 9:08 pm
Re: HOWA Hogue LA kolf splinternuut
Het kontak gemaak. Hy neem hom. Dankie manne.

