Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat
Opsoek na .22Hornet once fired doppies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Hi, Armand
Ek het dalk 'n paar S&B once fired as dit kan help.
Laat weet my by nul agt drie 381 vier agt een 8
Groete
Ek het dalk 'n paar S&B once fired as dit kan help.
Laat weet my by nul agt drie 381 vier agt een 8
Groete
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Armand,Armand Steenkamp wrote: Wed Nov 01, 2023 6:05 pm Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat
Jammer, van die punt af... Hoeveel skote kry jy uit 'n dop uit? Anneal jy?
Hoor graag...
Groetnis!
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Ons het sommer op WA verder gesels.HeinM wrote: Thu Nov 02, 2023 10:21 amArmand,Armand Steenkamp wrote: Wed Nov 01, 2023 6:05 pm Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat
Jammer, van die punt af... Hoeveel skote kry jy uit 'n dop uit? Anneal jy?
Hoor graag...
Groetnis!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2225
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
https://duysarms.co.za/Pages/Products.a ... 2%20Hornet
Ek skat jy sal darem kan wegkom met R7/dop, koerierkoste ingesluit.
Ek skat jy sal darem kan wegkom met R7/dop, koerierkoste ingesluit.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Ds J se opsie lyk vir my darem nie te sleg vir iets wat skaars is nie.
R5-40 elk by Duys.
Ek is soos 'n kraai op 'n 22 Hornet doppie wat die seuns of ek self uit die kamer trek.
Druk dit in my sak en plaas dit later persoonlik in 'n ou Highland of S&B boksie.
Toe ek selfs jonger was het ek dit sommer in die senter konsole van die bakkie gesit. Lankal nie meer nie. Dit goed is skaars.

R5-40 elk by Duys.
Ek is soos 'n kraai op 'n 22 Hornet doppie wat die seuns of ek self uit die kamer trek.
Druk dit in my sak en plaas dit later persoonlik in 'n ou Highland of S&B boksie.
Toe ek selfs jonger was het ek dit sommer in die senter konsole van die bakkie gesit. Lankal nie meer nie. Dit goed is skaars.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Nogsteeds na doppies opsoek vrinne
-
vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Goeie Naand
Ek het vir jou 95 S&B once fired doppe . Jy kan dit gratis kry , net die posgeld betaal.
Gert
Ek het vir jou 95 S&B once fired doppe . Jy kan dit gratis kry , net die posgeld betaal.
Gert
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies
Dagse Gert. Ek het jou n inbox ook gestuur. Dit sal ek ongelooflik baoe waardeer. My stuur jou nommer dan gesels ons verder .
Mooi dag
Mooi dag