Naand manne,
Watter stock sou julle aanbreveel vir 6.5 PRC Tikka GrTech tussen KRG Bravo en bv een van die Fenris of GRS Breserk?
70% baan skiet, maar ook bietjie jag.
Praat asb saam,
CheerS.
Watter stock/chassis vir TikkaT3x
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
Die kolf waarmee die GrTech uitkom is heel bruikbaar, en in my opinie nogal mooi! Skiet hom eers net so, en as hy nie vir jou werk nie, krap dan daaraan. Instede van Berserk, sou ek eerder vir die Bifrost van GRS gaan as GRS my kolf van keuse is.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
Watse tiepe baan skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
Ek stem saam, jy gaan vêr kom met daai GRTech kolf voor hy jou gaan terug hou. As jy rerig graag GRS wil gaan, eerder Bifrost ja.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
Ek hou meer van die krg, maar dink sy magesyn gaan te kort wees, ek is seker die krg vat net die 308 tipe magesyne, mag verkeerd wees.
Groete
Groete
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
GRS die Bifrost , die Berserk kan bietjie pap wees.Leon Crous wrote:Naand manne,
Watter stock sou julle aanbreveel vir 6.5 PRC Tikka GrTech tussen KRG Bravo en bv een van die Fenris of GRS Breserk?
70% baan skiet, maar ook bietjie jag.
Praat asb saam,
CheerS.
MDT XRS of die nuwe Field
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Watter stock/chassis vir TikkaT3x
Dankie manne,
Ja, vra eintlik voortydig... gaan eers kyk hoe loop die GRTec kolf.
Stem saam dat Bifrost beter GRS een is.
MDT good-and-well, maar baie duur.
groete,
leon.
Ja, vra eintlik voortydig... gaan eers kyk hoe loop die GRTec kolf.
Stem saam dat Bifrost beter GRS een is.
MDT good-and-well, maar baie duur.
groete,
leon.
