Kan iemand dalk bevestig of bg koeël se vorm dalk verander het?
Hierdie naweek wil ek weer 'n klompie rondtes laai en kom toe agter dat met dieselfde verstelling op my seating die die OAL met 'n nuwe boksie koeëls 1.68mm langer is.
Dit lyk of die ogive verander het en die koeël is "skerper".
Moet ek van voor af ladingontwikkeling doen?
Swift A-Frame 130gr .277" Koeëls
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swift A-Frame 130gr .277" Koeëls
Meeste vervaardigers gaan verskille he tussen lot nommers, jy sal maar een of 2 keer by die skietbaan moet gaan draai om daai lading nou weer te verfein. Seat hulle bq dieper as jou oorspronlike lading en kyk hoe hulle skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.