benchresting geweer Advies benodig asb.

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

benchresting geweer Advies benodig asb.

Post by Flip Nel »

Ek het 'n paar vrae vir die slim manne wat baie oor die bench skiet, ek het vandag gou met my 270 en 300 Win gaan skiet, met die 270 het net 1 skoot nodig in die kol, skiet met die 300  tyd is bietjie min en ek het die gehoor van 20 Security Guards wat training ontvang en wil kyk wat ek doen.  Die agter se sakkie is basies net amper 'n ronde sakkie vol sand, ek het agter gekom ek sukkel met die agter se sakkie om lekker doodstil te sit, ek het 3 skote geskiet geskiet om die scope in te stel, opgestaan en weer begin skiet, nou het die point om impact sommer 20 cm geskuif regs.  Ek het sommer my gad gewit en huis toe gery. Ek het die hele tyd met die 300 gevoel ek forseer dit, weet nie hoe om te verduidelik nie, amper nie natuurlik nie, as ek die geweer net sou los sou die kruishaar nie wees waar hy moes wees nie, Kan dit alles verduidelik hoekom die point of impack so geskuif het.  Ek het met fabrieks ammo geskiet.

Paar vrae

1. Kan die point of impact verander as jy die geweer bietjie anders vashou, in jou skouer en op die agter sakkie
2.  as jy die agterste sakkie agter onder die kolf sit waar dit skuins is, gewere wat baie recoil kan die skuinste iets met die point of impackt te doen het, dit voel of ek hom nie elke slag             presiers  op die selfde plek kan sit nie, so die beweging is nie altyd die selfde as ek skiet nie.

Hierdie is alles die skietklap se toeristing so almal gebruik dit en is al gehawend, volgende slag sal ek met sandsakkies gaan maar die agterste sakkie pla my geweldag, hoe belangrik is hy.
Ek het die geweer 'n nuwe kolf opgesit, nou wonder ek is die fout by my of die geweer, dalk skiet ek beter met die 270 oor hy minder skop, en hy het 'n silenser op.  Ek het grootgeword met koop fabrieks ammo, om te kyk of die geweer in is skiet jy sommer uit die bakkie na 'n boks 50 meter weg. So bench rest is noggal nuut vir my, ek wil net die geweer reg instel en kyk dat hy accuraat is.

Dankie by voorbaat
User avatar
saimportsuplies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm

Re: benchresting geweer Advies benodig asb.

Post by saimportsuplies »

hello man. ja die ding van bench skiet is jy moet alles elke keer so naby moonlik die selfde doen om die selfde resultaat te kry....so ek sal se jy moet n beter sakkie vir jou groot roer kry omdat sy beweging baie meer is. die idee is dat die geweer moet na die skoot presies agter uit skyf en as jy hom terug skyf moet hy amper sommer weer op sy plek wees. as dit n ligte geweer is soos n gewone howa din loop dan raai ek aan om een skoot te skiet. terug te sit vir 2.5 min en weer te skiet en weer 2.5 min te wag.agv die skop wat jou dalk laat flinch. jy sal later self meer skote agter mekaar kan skiet soos jy meer geoefen word... die knaldemper op n 300 maak n groot verskil as dit n ligte geweer is. bench gewere is gewoonlik swaar en die manne kla gou as die geweer te feel skop. dis hoekom hulle kwik in die kolf en blits breekers en compensators en 25mm duk lope wat 30 duim lank is gebruik. hoop dit help al so so...
net my 2c
lekker aand
francois :)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: benchresting geweer Advies benodig asb.

Post by tripodmvr »

Het gevind dat 'n X bag nie so stabiel as 'n twee stuk ondersteuning is nie. Die agterste sakkie moet 'n gleuf en twee ore h? sodat die golf op en af kan gly en jy deur druk op die sakkie die kruishare mooi op plek kan kry.

Moenie 'n macho man probeer wees nie. Sit 'n lap in jou hemp of ander sagte materiaal om die terugslag te verhinder. Jou brein onthou die pyn en jy gaan swak resultate kry. Geen pyn en jy skiet goeie groepe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: benchresting geweer Advies benodig asb.

Post by Flip Nel »

Dankie vir die advies
Post Reply