Lisensie aansoeke wagtydperk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My Pa nou 4 renewals na net meer as n jaar gekry, eks nou al oppad 2 jaar toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nog n nuwe aansoek deur in 42 werksdae. Die renewals bly nog n probleem.
Hano
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag sms gekry vir 2x renewals wat reg is om opgetel te word by DFO, ingedien gewees Desember 2019....
Nuwe aansoek vir my 6.5PRC is nou op 41 werksdae, lê by consideration.
Nuwe aansoek vir my 6.5PRC is nou op 41 werksdae, lê by consideration.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nou op 64 werksdae - Preparation for Consideration
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe rekord vir my. Verlede woensdag handwapen hernuwing ingegee vandag sms ontvang "renewal was issued"!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
31 Werksdae: Preparation for consideration
Lyk vir my of die oudjie ook mooi gaan loop, vorige 4 was begin Julie ingegee en einde Aug goedgekeur. Kan verseker met dit saamleef.....
Lyk vir my of die oudjie ook mooi gaan loop, vorige 4 was begin Julie ingegee en einde Aug goedgekeur. Kan verseker met dit saamleef.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Julle klomp donners koop lyk my te veel gewere die laat ons renewals nie n kansie kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jong ek weet mens kan teveel drink!!Capt. Yoda wrote: Thu Oct 26, 2023 4:24 pm Julle klomp donners koop lyk my te veel gewere die laat ons renewals nie n kansie kry nie
Maar weet nie of mens teveel gewere kan he nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sopas Goedgekeur...............40 WERKSDAE!!!JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Oct 26, 2023 3:48 pm 31 Werksdae: Preparation for consideration
Lyk vir my of die oudjie ook mooi gaan loop, vorige 4 was begin Julie ingegee en einde Aug goedgekeur. Kan verseker met dit saamleef.....
Lyk my dis hoe hy moet loop!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het sopas 'n sms gekry dat my bevoegdheid goedgekeur is (na 4 maande). Het lisensie en bevoegdheid saam ingedien vir hernuwing. Sal die DFO(Garsfontein Pretoria) vanself die lisensie aansoek aanstuur of maak mens weer vuur onder hulle? Of geniet mens die langer lisensie totdat hulle wakker skrik
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hi Carel-Chris
Ek het vroeër die jaar dieselfde gedoen en het maar net die DFO bewus gemaak van die hernuwing se goedkeuring. Nie gedink dit kan skade doen nie en my hernuwing is laas week deur na 50 werksdae
Groete
Albert
Ek het vroeër die jaar dieselfde gedoen en het maar net die DFO bewus gemaak van die hernuwing se goedkeuring. Nie gedink dit kan skade doen nie en my hernuwing is laas week deur na 50 werksdae
Groete
Albert
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Enigste probleem is om hulle in die hande te kry. Om te bel is onmoontlik want dit lui net of is sommer beset. Dink hulle haal die foon van die mikkie af.Albert_7 wrote: Mon Oct 30, 2023 8:36 am Hi Carel-Chris
Ek het vroeër die jaar dieselfde gedoen en het maar net die DFO bewus gemaak van die hernuwing se goedkeuring. Nie gedink dit kan skade doen nie en my hernuwing is laas week deur na 50 werksdae
Groete
Albert
So sal moet afvat by die werk net om hulle in te lig. Ek gaan dit maar monitor vir 'n week of twee en hoop hulle stuur dit aan
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
More more,
My verdere bevoegtheid aansoek is in vir semi automaties en le na 22 dae op Correspondence by CRC.. hoe lyk die bevoegtheid aansoeke tydlyn op die stadium?
My verdere bevoegtheid aansoek is in vir semi automaties en le na 22 dae op Correspondence by CRC.. hoe lyk die bevoegtheid aansoeke tydlyn op die stadium?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegtheids aansoeke gaan jy ma nie moet asem ophou nie.....klomp vat n hele rukkie om dit deur proses te druk!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lekker as 'n Vrydag so begin ! 6.5PRC approved, 49 werksdae.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dalk kom hul agter iets is nie lekker met jou nie...Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 amEk wag al jaar en halfsako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Hierdie is my laaste hernuwing. Laasweek Maandag ingehandig by my DFO.

Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sal maar vir my n spies koop, die goed le heel moontlik al n jaar daarGeno wrote: Tue Nov 07, 2023 11:32 amDalk kom hul agter iets is nie lekker met jou nie...Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 amEk wag al jaar en halfsako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Hierdie is my laaste hernuwing. Laasweek Maandag ingehandig by my DFO.
![]()
My prbobeem was dat my Competency verval het gedurende die tyd wat ek gewag het vir renewals nadat daar vir my gese is n competency kan nie verval nie so ek het nie nodig om weer aansoek te doen vir een nie, was n gestop en start van die begin af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
44 dae en AR15 se lisensie is goedgekeur. Dit was nogal vinnig ek moet se.
Maak 'n verskil
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO.JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Selfs Limpopo se aansoeke is 5 weke van in tot goedkeuring........Daai van julle klink nie lekker niesako 30-06 wrote: Thu Nov 23, 2023 3:03 pmHier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO.JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!![]()
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 3:21 pmSelfs Limpopo se aansoeke is 5 weke van in tot goedkeuring........Daai van julle klink nie lekker niesako 30-06 wrote: Thu Nov 23, 2023 3:03 pmHier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO.JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!![]()
Kobus, was jy al in Boksburg?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kobus, was jy al in Boksburg?
[/quote]
Baie baie jare terug......Ek gaan gewoonlik Noord en vermy ander rigtings!!
[/quote]
Baie baie jare terug......Ek gaan gewoonlik Noord en vermy ander rigtings!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
15.50 vandag al my renewals gelyk deur gekom, net so voor die Springbok holiday
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
manne ek het 6des my hernuwing aansoek ingedien,gister 13des die sms ontvang dat dit goedgekeur is.hoe is dit moontlik of het iets verander waarvan ek nie weet nie?ek bly nog in n klein dorpie ook ver van pretoria
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum