Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Italianer-Afrikaner
Newbie
Posts: 27 Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm
Post
by Italianer-Afrikaner » Mon Jul 24, 2023 7:17 pm
Goeie naand almal.
Hier is 2 Rudolph teleskope wat ek nie gebruik nie.
Hulle is identies. 2 keer gebruik.
Nuut kos hulle R6500 elk.
Ek soek graag R5000 elk.
Ek is op George.
Watsapp my as jy belangstel asseblief
0sewe2 ses20nege drie0drie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jaco v Zyl
Hero Member
Posts: 737 Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Post
by Jaco v Zyl » Sun Oct 22, 2023 4:38 pm
Ek wil graag iemand help met n teleskoop.
Sal jy dalk R2500 vir een van hulle?
Chris Roux
Newbie
Posts: 47 Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
Post
by Chris Roux » Wed Nov 08, 2023 12:16 pm
Middag IA,
Ek sal hulle al twee vat. Indien Jaco v Zyl nog belang stel in een sal dit reg wees met my.
Praat met jou op WA.
Groetnis
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel