Beginner kursus Christiana
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Beginner kursus Christiana
Jacques was so vriendelik om in te stem om n kursus aan te bied te Christiana. ons wil dit in november doen maar watter naweek sal maar deur die kursusgangers bepaal moet word. die kursus sal op n plaas gedoen word waar die boer n lesinglokaal het omdat hy self n wapen en bevoegdheid instrukteur is. die praktiese skiet die aand sal dan ook sommer op sy plaas gebeur.
Christiana is so 110km van Kby af en so 200km van Bloem. slaaplek is nie n probleem nie se maar net wie wil oorslaap.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Ek sal deurkom en die varke besig hou terwyl julle probeer leer,

Dis n baie lekker kursus en julle gaan virseker leer darby. Ek sal kyk as ek niks doen nie en ook sommer deurkom.
Het jy toe jou kolf geskuur op skype

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
sal vrydag die datum bevestig
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
lyk soos 05 Nov
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beginner kursus Christiana
Inleiding tot Probleemdierbeheer kursus 5 November Chrisiana
As daar nog n paar manne is wat wil kom kontak asb vir James( Jagbehep)
Klink my slaapplek is nie n probleem nie.
Kursus fooie James dit is R350 en as n pa en seun kom betaal slegs 1 en dis die pa..
Skree gerus as julle wil bywoon,
James as jy kan gee die name deur so teen donderdag dat ek sertifikate kan druk met name op, ek bring ekstra saam as daar iemand of 5 opdaag wat nie laat weet het nie.
James dankie vir jou moeite
Sterkte
Jacques
Ek sien jou vrydag middag (die papiere is hier moet net scope die naweek oplyn en opsit)

Shoot straight and tell the truth!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
lekker lekker. watse scope gaan jy opsit?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Jacques,
Sit jy daardie af-kruis Swartwors weer op?

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Soos daai boesman se Hie Kom ....., en jy soek nou daarvoor
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beginner kursus Christiana
gENO
jYS BRAAF VANDAG ..Seker vrydag --Daai kruis was nooit af nie, dit was slegs n optiese ulisie, amper soos kul jou hier en kul jou daar,
Dis net die angle wat jy jou oog gehou het,,,,
alles uitgesorteer die onbekroonde nagskiet scope kampioen die 8X56 swartwors is 100% of sy nessie bo op die kruppel250..
Die ander ou moet maar die 6-18X50 swartworsie kry...
Lekker bly
Jacques
jYS BRAAF VANDAG ..Seker vrydag --Daai kruis was nooit af nie, dit was slegs n optiese ulisie, amper soos kul jou hier en kul jou daar,
Dis net die angle wat jy jou oog gehou het,,,,
alles uitgesorteer die onbekroonde nagskiet scope kampioen die 8X56 swartwors is 100% of sy nessie bo op die kruppel250..
Die ander ou moet maar die 6-18X50 swartworsie kry...
Lekker bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Sal maar my oge ook volgende week dan moet laat toets
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
JB, lys van manne ge pm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Mis hierdie beginner nou sleg uit op n heerlike kursus
......Jagbehep ek hoop Junior se naam is deurgegee vir bywoning..... Geniet dit manne.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
Dawid, noudat jy weer terug is in Saudi sal ons seker weer meer van jou hoor 
jnr se naam is deurgegee hy ry saam met my saterdag oggend
jnr se naam is deurgegee hy ry saam met my saterdag oggend
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Dawid
Is jy nou al klaar in die sand, ek dog jy kom groet as jy hier verbygaan
Is jy nou al klaar in die sand, ek dog jy kom groet as jy hier verbygaan
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
Blok, JB kom al vrydag. ons gaan natuurlik kyk of ons nie sommer die vark populasie ook n hou kan gee nie 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beginner kursus Christiana
Blok
Hoe lyk dit gaan jy kom kuier vir n vark of n jakklas?
Groete
Jacques
Hoe lyk dit gaan jy kom kuier vir n vark of n jakklas?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Manne
Ek sou baie graag wou deurkom maar te danke aan n ander forum lid sal ek maar die varkie jag moet uistel tot n ander keer. JB glo ek gaan virseker saam jou PTA.
Baie jammer.
ps. daai ander lid het gevra ek moet saam hom gaan 30 zebras afhaal

Ek sou baie graag wou deurkom maar te danke aan n ander forum lid sal ek maar die varkie jag moet uistel tot n ander keer. JB glo ek gaan virseker saam jou PTA.
Baie jammer.
ps. daai ander lid het gevra ek moet saam hom gaan 30 zebras afhaal
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Beginner kursus Christiana
as julle praat van die varke neem ek aan dis in die Vrystaat kant van die rivier?
By wie hou julle die kurses?
By wie hou julle die kurses?
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Blok ek was daar by jou besigheid Saterdagmore want ek weer na jou stoele kom kyk maar dit smaak my jy maak teveel geld en dus is jy naweke toe vir besigheid.BLOK wrote: Dawid
Is jy nou al klaar in die sand, ek dog jy kom groet as jy hier verbygaan![]()
Jagbehep, baie dankie ek wardeer wat jy daar doen
Last edited by Dawid on Thu Nov 03, 2011 6:33 pm, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
James Wright wrote: as julle praat van die varke neem ek aan dis in die Vrystaat kant van die rivier?
By wie hou julle die kurses?
negatief aan die Transvaal kant. die kursus is by Chris Faure. kom jy?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
Dawid
Heeltemal reg Ek werk nie Saterdae nie volgens my werk net geldgierige mense op n naweek
, dit maak ook inbreek op my jagtyd.
Heeltemal reg Ek werk nie Saterdae nie volgens my werk net geldgierige mense op n naweek
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beginner kursus Christiana
sjoe, wat n uiterse suksesvolle kursus/naweek. ons gaan defnitief n opvolg naweek reek sodat n van die kursusgangers kan terugkom en omverskoning vra vir en oor verskeie redes. 
dit was n eerste vir n paar manne, van die instrukteur tot die studente en die boere. jakalsjag in die westransvaal is maar net anders. soos meeste ander dinge in die wes-tvl. lekker verras toe Blok ook sommer 300km ry om die kursus by te woon. is dit nou die oorspronklikke gees van Jaracal nie?? dankie JB.
Dawid jnr het so n "bietjie" laat opgedaag, nadat die motorfiets ralley in Bloemhof sy toegewyde aandag nodig gehad die vrydag aand. maar soos gewoonlik het sy teenwoordigheid die res van die naweek meer as opgemaak. so loop die dinge maar. maar daar was noggal baie honde hanteerders op die kursus, en hulle het net een vraag gehad: " Sit jakkalse ook vas?".
dis nou sondag middag en so ver ek weet is 9 uit die 12 kursusgangers al terug op die dorp. goeie resultate as in gedagte gehou word dat dit darrem seker so 28km huistoe is, van waar die kursus gister klaar gemaak het !!!!

Last edited by James Wilson on Sun Nov 06, 2011 3:54 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner kursus Christiana
James
Baie dankie dit was voorwaar een van die lekkerder kursusse wat ek by was. Daai Christiana manne doen n ding net op n ander manier, maar wel n lekker manier. Klompie aangename interresante mense bymekaar.
Ek kan ook net se om n kursus n tweede keer te doen help werklik baie. Mens kom soveel voute agter wat jy maak en ander probeer hoeke wat moontlik kan werk. Ek wil amper se almal moet so een keer n jaar net vir n opvolg kursus gaan net vir daai opskerp.
Weereens dankie vir alles ek het dit terdee geniet
Baie dankie dit was voorwaar een van die lekkerder kursusse wat ek by was. Daai Christiana manne doen n ding net op n ander manier, maar wel n lekker manier. Klompie aangename interresante mense bymekaar.
Ek kan ook net se om n kursus n tweede keer te doen help werklik baie. Mens kom soveel voute agter wat jy maak en ander probeer hoeke wat moontlik kan werk. Ek wil amper se almal moet so een keer n jaar net vir n opvolg kursus gaan net vir daai opskerp.
Weereens dankie vir alles ek het dit terdee geniet
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beginner kursus Christiana
James en Christiana manne (hierdiekeer geen maninne nie)
Dankie vir elkeen wat daarw as. James Puik reelings.
Chris dankie vir die beskikbaarstel van geriewe .
Die braaiers ens ..Daar is n Poskantoor generaal wat braaikursus oor die pos aanbied - hy mag maar braai- behalwe as dit die kwaliteit wees is..
Vreeslik interresante vrae en opmeklings gekry..So dit was n kursus wat baie interaktief was...
Moet asb nie vir Dawid jnr kry op kursus nie hy praat aaaneen sonder ophou..(grappie)
Blok hoop jy was betyds vir die familie re-unie.
LEkker naweek gewees. James ek het sommer sondag aand 2 van jou steaks op die kole gegooi vir die vrou en kinders -- hulle se dis baie lekker...(Dankie daarvoor ook)
lekker week almal
Nogmaals dankie James vir reelings en elkeen wat dit bygewooon het, ek leer ook nog steeds op elke kursus iets by elkeen van julle (al is dit net om daai geheime roepklank stilte met meer geduld te gebruik? lag lag lag)
Groete almal as daar nog vrae is mail of bel ek help[ graag as ek kan.
Jacques Botha

Net so klein stukkie inligting wat ons besef het deur navorsing tydens die kursus. As jou geweer so een uit drie skote flyers gooi. Maak tog net asseblief seker as die jakkals inkom jy skiet nie met die flyers nie maar die reguit skote.

Moes dit net met julle deel want dit is volgens my van kardinale belang.