Wat sou ‘n billike prys wees om te vra as ek jou doppe vir jou anneal?
Jy bring hulle vir my, primers uit en skoon gewas, ek anneal dan..
Of ek deprime, was en anneal hulle..
Wat sou billik wees?
Dit sal wees met Indukise Annealer
Dit
Dankie
Billike prys vir Annealing
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Billike prys vir Annealing
Ek dink ek het al gelees van R2/dop.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Billike prys vir Annealing
R2, dan het jy die dop gedeprime en skoongmaak?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Billike prys vir Annealing
Ek weet ongelukkig nie, onrhou net R2/dop.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Billike prys vir Annealing
Ok manne. Hier in my geweste, Noordelike vooorstede Kaapstad, R2 per dop vir annealing
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Billike prys vir Annealing
Dis 'n regverdige prys.JohanvB wrote: Thu Oct 05, 2023 6:37 am Ok manne. Hier in my geweste, Noordelike vooorstede Kaapstad, R2 per dop vir annealing
Ek anneal met induskie masjien teen dieselfde prys, en sit 50c by vir deprime en was.
Goed, beter, 6millimeter!
