Anderson AM15 M4
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Anderson AM15 M4
Dagse ouens. Nou ja die AR is gekoop en nou vir die lang wag vir CFR. Ek het besluit op die Anderson AM 15 M4 met RF 85 treatment en die 16" loop. Ek hoor graag of iemand hier so 'n roer skiet en of jy tevrede is met die kwaliteit.
Maak 'n verskil
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Anderson AM15 M4
Jy het dan nou al klaar gekoop Ratel, geniet hom net
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Ja ek het klaar gekoop en sou nie my keuse sommer verander het nie. Dis nie hoekom ek vra nie. Ek wou weet wie skiet ook een en hoe vind hulle hom. Het jy een?
Maak 'n verskil
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Anderson AM15 M4
Nee Ratel, ek het glad nie ondervinding met AR's nie, maar hoop hy gee jou jare se plesier.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Dankie. Ja ek vra maar want ek sien nie baie Anderson's op die baan nie. Ek het wel vooraf gaan huiswerk doen en dit sal interessant wees om te sien watse eksras ens ouens opsit. Ek is maar nuut in die AR/semi auto ding. Ek verstaan dat die meeste AR parte op die verskillende AR platforms pas. Dit los mens nogal met baie opsies van ekstras.J le Roux wrote: Wed Sep 20, 2023 5:59 am Nee Ratel, ek het glad nie ondervinding met AR's nie, maar hoop hy gee jou jare se plesier.
Maak 'n verskil
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
Ja, mens kan die geweertjies lekker opmaak as jy wil
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Jo dis netjies.Arnold wrote: Wed Sep 20, 2023 9:00 am Ja, mens kan die geweertjies lekker opmaak as jy wil![]()
20211203_145647 (1).jpg
Maak 'n verskil
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Anderson AM15 M4
Jong meeste van die wapens is baie dieselfde.
is dit die een?
https://www.rhtechnologies.co.za/Anderson-M416
Lekker platvorm om vandaan te begin.
EK ken nie die Anderson nie, maar as jy die meeste van die intree Amerikaanse AR se name toeplak gaan jy sukkle om die verskille te sien.
Jy soek net 'n Chrome moly loop wat darem so paar duisend skote gaan hou.
En dan so plein en goedkoop moontlik. Almal wend nie hulle AR's dieselfde aan nie. So jy vir"Barbie" dan jou AR soos jy hom gaan gebruik.
Myne was oorpsronklik met teleskoop en silencer gefit. So met die tyd het hy verander na aimpoint en flits en muzzlebrake geweer wat net kortafstand werk doen.
Koop solank ammo of komponente. As jy kyk na 'n silencer vergeet van die meeste RSA gemaakte eenhede en kry proper Military testes clip on silncer wat oor MB pas.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Anderson AM15 M4
Netjies!!!Arnold wrote: Wed Sep 20, 2023 9:00 am Ja, mens kan die geweertjies lekker opmaak as jy wil![]()
20211203_145647 (1).jpg
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Tau nee dis die eentau wrote: Wed Sep 20, 2023 12:23 pm Jong meeste van die wapens is baie dieselfde.
is dit die een?
https://www.rhtechnologies.co.za/Anderson-M416
Lekker platvorm om vandaan te begin.
EK ken nie die Anderson nie, maar as jy die meeste van die intree Amerikaanse AR se name toeplak gaan jy sukkle om die verskille te sien.
Jy soek net 'n Chrome moly loop wat darem so paar duisend skote gaan hou.
En dan so plein en goedkoop moontlik. Almal wend nie hulle AR's dieselfde aan nie. So jy vir"Barbie" dan jou AR soos jy hom gaan gebruik.
Myne was oorpsronklik met teleskoop en silencer gefit. So met die tyd het hy verander na aimpoint en flits en muzzlebrake geweer wat net kortafstand werk doen.
Koop solank ammo of komponente. As jy kyk na 'n silencer vergeet van die meeste RSA gemaakte eenhede en kry proper Military testes clip on silncer wat oor MB pas.
https://www.rhtechnologies.co.za/anderson-am15-m4-m4
'n pel van my het een en ek het daar die eerste keer met Anderson geskiet. Ek het spesifiek gekyk onder andere vir die moly chrome loop. Daar is 'n Youtube clip waar hulle 'n 5000 skoot torture test doen sonder enige olie agv die RF85 behandeling.
ja ek gaan bietjie by julle kers opsteek oor betroubare komponente vorentoe.
Maak 'n verskil
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
Tau, bedoel jy chrome moly of chrome lined loop?
Vir meeste van ons wat min skiet maak dit nie regtig saak nie.
Vir meeste van ons wat min skiet maak dit nie regtig saak nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Anderson AM15 M4
chrome lined barrelArnold wrote: Wed Sep 20, 2023 12:54 pm Tau, bedoel jy chrome moly of chrome lined loop?
Vir meeste van ons wat min skiet maak dit nie regtig saak nie.
Sorry doen ek dit weer!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Dalk 'n dom vraag van my af. Is daar verskil tussen Chrome moly en chrome lined?
Google is your friend. Dis wat ek gekry het oor die twee. Skies ek antwoord myself nou.
"Chrome-lined refers to the chrome lining applied to the bore.
Chro-moly is a short for Chromium Molybdenum, which refers to the molecular composition of the barrel material"
Maak 'n verskil
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Anderson AM15 M4
Jong van die vervaardigers wat Chrome lined lope verkoop gee jou lifetime gaurentee op die loop en as jy hom uitskiet gee hulle jou 'n nuwe een.
So toe koop ek so een want hulle gaan vir SAPS 'n briefie skryf en dan gaan ek 'n nuwe loop kry as myne groet.......oops fat chance.
Ek dog toe maar net as iemand aan die Amerikaanse mark sulke beloftes maak moet die loop seker taai wees.
So toe koop ek so een want hulle gaan vir SAPS 'n briefie skryf en dan gaan ek 'n nuwe loop kry as myne groet.......oops fat chance.
Ek dog toe maar net as iemand aan die Amerikaanse mark sulke beloftes maak moet die loop seker taai wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Ek wil nog bietjie raad vra. Watter fabrikaat AR magasyne sou julle aanbeveel as goeie kwaliteit? Ek begin so lank spaar magasyne koop en wil nie dieselfde stel aftrap as wat ek met ProMag gedoen het nie.
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Anderson AM15 M4
Lancer en Magpul Pmag is goed. Ek verkies Lancer maar het meestal PMags.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Anderson AM15 M4
As ek ook n vraag mag vra. Watter silencers beveel julle aan vir n AR? Ek hou van die wat oor n muzzlebrake/flash hider skuif. Omdat mens meestal die korter geweer verkies, maar sal tog lekker wees as mens van tyd tot tyd yatervarke of ander probleem diere wil skiet met n silencer. Maar om elke keer tussen die 2 te verander is nie idaal. So ek hoor graag watter opsies daar is
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Anderson AM15 M4
Ek het bietjie rond gekyk en beplan om die A Tec AR 40/3 te koop. Nou is die vraag waar gaan ek A Tec teen die beste prys kry?HunterB wrote: Tue Oct 03, 2023 1:19 pm As ek ook n vraag mag vra. Watter silencers beveel julle aan vir n AR? Ek hou van die wat oor n muzzlebrake/flash hider skuif. Omdat mens meestal die korter geweer verkies, maar sal tog lekker wees as mens van tyd tot tyd yatervarke of ander probleem diere wil skiet met n silencer. Maar om elke keer tussen die 2 te verander is nie idaal. So ek hoor graag watter opsies daar is
Maak 'n verskil
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
https://www.facebook.com/LycanKinetic?mibextid=ZbWKwL
Kyk bietjie hier, lyk baie nice
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Kyk bietjie hier, lyk baie nice
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Anderson AM15 M4
Lyk presies wat ek soek, nou net die prys…
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
R8000 vir die silencer en muzzle device as ek reg onthou.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Anderson AM15 M4
Jy is reg ja, maar lyk soos n baie goeie produkArnold wrote: Sun Oct 08, 2023 11:37 am R8000 vir die silencer en muzzle device as ek reg onthou.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Anderson AM15 M4
Koop die regte military grade silencers.HunterB wrote: Tue Oct 03, 2023 1:19 pm As ek ook n vraag mag vra. Watter silencers beveel julle aan vir n AR? Ek hou van die wat oor n muzzlebrake/flash hider skuif. Omdat mens meestal die korter geweer verkies, maar sal tog lekker wees as mens van tyd tot tyd yatervarke of ander probleem diere wil skiet met n silencer. Maar om elke keer tussen die 2 te verander is nie idaal. So ek hoor graag watter opsies daar is
Ons het al paar manne van die lokale silencers probeer. Maar hulle stoot vreeslik baie carbon terug in die aksie in. Ek sal nie weer met 'n silencer skiet op my AR nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Anderson AM15 M4
Daar is 'n klomp goed om na te kyk as jy 'n silencer oorweeg vir 'n AR en baie hiervan is nie van toepassing as jy bloot gaan speel met die geweer nie.
Aanhegtings meganisme, hoe bestand is hy teen 'n carbon lock en indien dit gebeur hoe kry jy hom af.
Return to zero en zero shift
Flash en heat signature
Sustained fire rating
Blow back/pressure of flow through ontwerp
Gewig
Demping van klank is actually nie so hoog op my lys nie maar groter is beter meer maar dan is hy ook lomp wat slegter is in my opinie.
Afhangende van die rede waarom jy silencer soek kan 'n blast device dalk ook 'n oplossing wees as jy met 'n muzzle brake wil skiet.
'n Muzzle brake is onaangenaam op 'n AR as jy saam met ander skiet of in kleiner spasies.
Van die flash hiders werk die A2 bird cage glad nie sleg nie.
Vir 'n begin sou ek eerder ammo koop of belê in n blou progressive press. Om 'n AR te skiet is baie baie lekker