Produk Terugbetaling
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Produk Terugbetaling
Wat sal julle se as n realistiese tydperk vir n terugbetaling nadat n produk terug gestuur is a.g.v verskeie redes?
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Produk Terugbetaling
7 tot 14 dae gewoonlik. Hang seker maar af met wie jy deal.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Produk Terugbetaling
3 -5 werks dae na item ontvang is, volgens my.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Produk Terugbetaling
As jy so vraag vrae dan was dit te lank.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Produk Terugbetaling
Ek stem saam met Arnold !Arnold wrote: Fri Sep 15, 2023 5:53 pm As jy so vraag vrae dan was dit te lank.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Produk Terugbetaling
Bietjie meer inligting sal help hierso. Ek sou sê dit hang af wat teruggestuur is en waarnatoe dit gestuur is. As ek 'n sak hondekos koop en die ding het muf in (het al gebeur), dan verwag ek om dadelik my geld terug te kry, of om 'n nuwe sak kos te kry, dadelik as ek na die troeteldierwinkel toe ry.sako 30-06 wrote: Fri Sep 15, 2023 10:32 am Wat sal julle se as n realistiese tydperk vir n terugbetaling nadat n produk terug gestuur is a.g.v verskeie redes?
Maar as ek 'n duurder ding gekoop het, soos 'n teleskoop, en die ding breek 5 of 6 jaar na ek hom gekoop het, dan dink ek nie dis onregverdig as die plek waar ek hom gekoop het hom moet terugstuur na 'n plek soos Amerika of waarookal hy vandaan kom nie, en dan is dit nie onregverdig om dalk 'n week of twee te wag nie. Dit behoort plaaslik opgelos te kan word as jy by 'n goeie verskaffer koop, maar mens weet nooit.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Produk Terugbetaling
Kom ons stel dit so, ek wag nog om te hoor of ek die geld gaan terug kry en of die produk weer vervang gaan word.
Jammer dat ek so min informasie gee, maar ek wil nie op die stadium sleg praat van die verskaffer voordat ek nie weet wat die uitkoms is nie.
Ek het maar net gewonder of daar n standaard tyd is. Probleem is ek het van dag een af probleme met die produk gehad, so ek dink nie dis teveel om te vra nie.
Jammer dat ek so min informasie gee, maar ek wil nie op die stadium sleg praat van die verskaffer voordat ek nie weet wat die uitkoms is nie.
Ek het maar net gewonder of daar n standaard tyd is. Probleem is ek het van dag een af probleme met die produk gehad, so ek dink nie dis teveel om te vra nie.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Produk Terugbetaling
Die wet sê as jy die ding teruggestuur het die eerste keer, kan hulle kies om hom reg te maak, te vervang of jou geld terug te gee. Dis hulle keuse.
As jy hom terugkry en hy gee weer moeilikheid, dan het jy die reg om jou geld terug te vra. Dis dalk iets om onder hulle aandag te bring.
As jy hom terugkry en hy gee weer moeilikheid, dan het jy die reg om jou geld terug te vra. Dis dalk iets om onder hulle aandag te bring.

