Geweer weer terug in die mark na Nakkie-die-Nar my tyd genoeg gemors het..
Dis SAKO 85 Laminate SS Varminter in 243AI. 23.7" Fluted loop.
Het 'n verwyderbare 5 skoot staal magasyn en loop is gesny vir silencer (threadprotector cap ingesluit).
Geweer is ge-ceracote in Gun metal Grey
Aksie is profesioneel ge-blueprint en ge-bed.
Hy kom met Sako Piccatini rail wat "gesplit" is (baie sexy).
Al bo-genoemde is deur Trueworx gedoen.
Geweer is in absolute spotless kondisie en is ongelooflik akkuraat (sal foto's stuur as bewys en ook volledige lading verskaf)
Geweer het Maks 340 skote deur loop.
Prys op geweer alleen: R40 000
Dan ook beskikbaar:
1 - Warrior reflex silencer met interne en eksterne muzzlebrake. R2700
2 - Redding Delux Type S match Bushing 3-die stel R2500
3 - 200 x Lapua doppe. Ge-fireform en toe nog 80 van hulle weer geskiet (ge-anneal na 2de vuring) R3500
4 - 2 x geseelde pakkies 87gr V-max'e. R1400
5 - 30 x Nuwe patrone (lapua doppe en 75gr Vmax punte - fireforming lading) R800
6 - 20 x Gelaaide patrone (87gr Vmax @ 3330ft/sec loop mooi!) R600
Prys = Prys op volledige pakkie (alles): R48 000
LW: Teleskoop en ringe is uitgesluit ....
Kan my PM, of bel of whatsup by 08twee 821 vier724
Groete,
Leon.


