Goeie dag almal,
Instap koelkamer te koop @ R38,000 R34,000 ona.
Reeds uitmekaar gehaal. Gereed vir oplaai.
Die muur en dak panele is 75mm dik Polistireen met Wit Chromadeck plaat aan weerskante.
Genoeg dak, muur en vloer panele om 'n 4m * 3m * 2.4m hoë koelkamer te bou.
2* volledige swaaideure, met aparte dik plastiek hang stroke (hang gordyne).
2* rolle gegalvaniseerde plate, om as beskerming bo-oor Chromadeck vloer panele te plaas.
24,000BTU 3-fase condensor met 3-waaier enkel-fase evaporator.
Elektriese DB-kas, met breakers ens.
Groete,
Cassie (Benoni)
082 4een2 5drie44
Instap koelkamer - Te koop
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Instap koelkamer - Te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Kaspaas on Fri Oct 27, 2023 10:23 am, edited 5 times in total.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Instap koelkamer - Te koop
Baie goeie prys!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1404
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Instap koelkamer - Te koop
Ek dink ek moet die ding koop om in my sitkamer te installeer vir die komende somer...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Instap koelkamer - Te koop
Dan pomp jy in die grid in
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Instap koelkamer - Te koop
Dankie Kolhasie - Ek stem, hierdie is 1/4 van nuwe se prys.
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Instap koelkamer - Te koop
Prys verlaag met R4,000.
Nou R34,000 ona.
Nou R34,000 ona.
-
lalvisser2
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Re: Instap koelkamer - Te koop
Is hierdie koelkamer dalk al verkoop........ek stel belang
Laat weet asb
Nul83 4vyf4 9vyf04
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Laat weet asb
Nul83 4vyf4 9vyf04
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2961
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Instap koelkamer - Te koop
Kontak hom op sy selno. onderaan sy plasing. Voordat jy te laat is.lalvisser2 wrote: Sun Oct 29, 2023 9:36 pm Is hierdie koelkamer dalk al verkoop........ek stel belang
Laat weet asb
Nul83 4vyf4 9vyf04
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
