Baie mooi opgespaste TierOne 34mm High Tactical RInge (ses skroef) ringe te koop. Hulle is te hoog vir teleskoop met 50mm objective scope.
Nuwe prys is R5 000. Ek soek R3 500.
Tian
08 twee 5 ses drie vyf sewe agt sewe
TierOne 34mm High Tactical Ringe (ses skroef)
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm