Nuwe Doppler Radar Chrony
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Nuwe Doppler Radar Chrony
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
wonder wat sal die prys wees
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Goed, beter, 6millimeter!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Eina !....black-sam, dan stoei ek maar met n ProChrono
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1287
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Klink na 'n fantastiese produk.
Hierdie eienskap van die produk pla egter -
Heelwat kalibers haal gemaklik 4 000 + vps en dit is dus bo die vermoë van die apparaat.
Teen daardie prys sou mens verwag dat koeël spoed op tot ± 5 000 vps gemeet sou kon word.
Hierdie eienskap van die produk pla egter -
Dit is rofweg ± 3 937 voet per sekond - net kort van Mach 4 (± 4 000 vps.)Measurable speed up to 1200 m/s
Heelwat kalibers haal gemaklik 4 000 + vps en dit is dus bo die vermoë van die apparaat.
Teen daardie prys sou mens verwag dat koeël spoed op tot ± 5 000 vps gemeet sou kon word.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Mach 1 = 1125.33 fps of 343 m/s
Mach 4 = 4501.31 fps of 1372 m/s
Mach 4 = 4501.31 fps of 1372 m/s
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Soos Gideon se dis oor die 4500fps so jy kan maar daai Crony koop hy sal jou 30-378Weatherby met n 125gr koel kan meetTFDADD wrote: Mon Aug 21, 2023 8:40 pm Klink na 'n fantastiese produk.
Hierdie eienskap van die produk pla egter -Dit is rofweg ± 3 937 voet per sekond - net kort van Mach 4 (± 4 000 vps.)Measurable speed up to 1200 m/s
Heelwat kalibers haal gemaklik 4 000 + vps en dit is dus bo die vermoë van die apparaat.
Teen daardie prys sou mens verwag dat koeël spoed op tot ± 5 000 vps gemeet sou kon word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Daar is sekerlik kalibers wat buite die spec val maar gelukkig is die spec bekend en daardie mense wat die weerligstrale skiet hoef dan nie die tool te probeer gebruik vir iets wat dit nie kan doen nie.
Hierdie is 'n baie nice stukkie gereedskap en het sy eie beperkings soos wat die Magnetospeed, Labradar en ander kronograwe ook hulle beperkings het.
Hierdie is 'n baie nice stukkie gereedskap en het sy eie beperkings soos wat die Magnetospeed, Labradar en ander kronograwe ook hulle beperkings het.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1287
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Gideon@1, let op dat spesifikasies meld duidelik 1200 m/s is maksimum en dit is ± 3937 vps.
Neem ook in ag dat hoogte bo seespieël en ander faktore ook spoed van die algemeen gebruikte term Mach, op verskillende hoogtes en omstandighede bepaal.
Arnold, jy is reg, dit is 'n baie oulike produk.
Neem ook in ag dat hoogte bo seespieël en ander faktore ook spoed van die algemeen gebruikte term Mach, op verskillende hoogtes en omstandighede bepaal.
Mach
Mach is a speed measurement based on the speed of sound. Since sound travels at different speeds in different conditions, the calculations here are given for 20°C in dry air at sea level. Mach is typically used in aviation and space exploration.