Goeienaand almal
Ek het 2 x 500 bulk bokse van bg wat ek nie gaan gebruik nie.
R9 per punt.
Ek het ook nog 60 punte los wat ek sal by sit as iemand beide bulk packs vat…..dan werk dit uit ongeveer R8,50 per punt.
Koerierkoste vir koper.
Ek beweeg in Durbanville, Paarl en Ceres.
Groetnis,
W
Nosler 105gr RDF - SOLD
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Nosler 105gr RDF - SOLD
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka