Ek verkoop die volgende teleskope:
1. Burris Fullfield E1 6.5 - 20 x 50mm - verkoop

Die teleskoop is huideglik nog op my .223, sal later nog fotos opsit, of vir die potensiele koper foto’s aanstuur indien verlang.
2. Nikon Monarch 4 - 16 x 42 SF Nikoplex - Verkoop



3. Burris Timberline 4.5 - 14 x 32 Ballistic Plex - ontrek



4. Nikko Sterling Golden Crown, Airking 4 x 32 Mildot - R400

Posgeld vir die koper.
Kontak my op nul79 vyf06 nul343
Groete,
Jaco Naude
Sent from my iPhone using Tapatalk

