Twee nuwe spesies op my lys.

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Dolf014 »

Hallo Vriende.

So tussen al die kliente se jagte kry ek darem ook kans om op my eie "wish list" te fokus.

Ander dag het ek erg gesoek na bosbok om te jag..... toe ek n bosbok kry, was hy buitensporing duur en moes ek hom toe los.
MAAR; op dieselfde jag plaas skiet ek toe twee bosvarke helder oor dag by mekaar binne 10 sekondes. (11:30 om presies te wees) Nogal te voet, sonder "bait"

Die afgelope naweek kon ek ook n berg skaap jag. Lyk my die wind het al die ramme weg gewaai. Toe skiet ek maar n ooi. Na jy jouself 4 duim korter gestap het in die berge, los jy nie sommer so n geleendheid nie.
Bosvarke.jpg
Berg skaap.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Gian_dP »

Welgedaan! Lekker as n mens nog n naam of twee op daai lysie kan bysit.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by ruaanb »

Netjies!
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by toelie »

Baie smart my oom, soek ook graag nog so skaap
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Toyrsi »

Baie geluk Dolf.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Ockert1992 »

Baie netjies oom! Ek dink ook so bergskaap jag sal baie lekker wees.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Wouter Roets »

Lekker Dolf! Jy is my nou twee voor.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Koos Barnard »

Geluk Dolf! Lekker om iets nuuts by jou lys te voeg.
Mooi loop
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by KalahariKlong »

Lekker oom Dolf, baie geluk. Ek kan sommer op daai foto sien oom het 'n entjie gestap.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Twee nuwe spesies op my lys.

Post by Frederik »

Netjies Dolf mooi gedoen het vriend van my gehad wat laasweek gaan Bergskaap jag het waar hy nog elke jaar suksesvol was die jaar nie eers een met die oog gesien nie so wonder maar hoe jy gesels van die wind en dat hulle weg is.
Post Reply