Kom ons gesels bietjie jag stewels....
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Manne, ek het bietjie raad en advies nodig. Die tyd het gekom om my jag skoene in te ruil vir 'n nuwe paar, hulle is nou behoorlik gaar. Ek wil vroegtydig die nuwe paar begin inbreek !
Vir die laaste paar jaar het ek gejag met 'n paar Merrel skoene. Hulle was gemaklik en lig, maar dis vir my asof die sool raas, dit was vir my moeilik om sag te loop met hulle, veral klipperige area's, of waar dit amper so fyn gruis klipwereld is.
So die opsies is baie. Ek het oorweeg om maar net weer 'n stel Merrel's te kry, want hulle het darem hulle kant gebring.
Ek het gekyk na Wildebees se vellies, vol leer, nie die suede nie, vir vlekke en bloed ens. Nog nooit 'n paar gehad nie, want blykbaar is die sool baie sag en loop baie sag ? Paar manne gehoor wat die sool nie hou nie, en hulle losgekom het.
Ek het toe eintlik besluit op 'n paar Jim Green Rangers, en vandag eintlik gery om 'n paar te gaan koop. Aangepas, voel redelik gemaklik aan die voet, sal hulle bietjie moet sag loop, maar die sool pla my. Dit wil vir my voel of die sool te hard is, ek dink hy sal vir ewig hou, maar ek is bang hulle gaan raas in die veld ? Is daar van julle wat jag met die Rangers wat kan bylas ?
Enige iets anders wat ek defnitief na moet kyk ?

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek jag nou al vir baie jare met Hi-tec stewels. Beide die materiaal en leer tipe. Het dieselfde probleem met loop op klipperige grond. Die stewels is egter van meet af aan gemaklik en vereis geen inbreek. Die materiaal tipe bied min weerstand teen steekgras, dorings en die "katjie" van die Ooskaap nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Oom Marius ek het ook voor die Merrel's vir 'n paar jaar met so stel leer Hi-Tech's gejag. Ek was nie mal oor hulle nie, goed gehou, maar hulle was nie vir my baie gemaklik nie, en daai sole het lekker geraas ja !tripodmvr wrote: Sun Aug 06, 2023 3:13 pm Ek jag nou al vir baie jare met Hi-tec stewels. Beide die materiaal en leer tipe. Het dieselfde probleem met loop op klipperige grond. Die stewels is egter van meet af aan gemaklik en vereis geen inbreek. Die materiaal tipe bied min weerstand teen steekgras, dorings en die "katjie" van die Ooskaap nie.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Na die tipe diens wat ek uit my 1ste stel Redbacks gekry het is ek verplig om dit voor te stel. Loshande met n vry gemoed 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Caterpillar se slip on stewels werk goed vir my. En hulle hou lank. Nie die met die staalpunte nie want hulle is natuurlik vir 'n ander doel.
Maak 'n verskil
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Sooltipe en bekruipvermoë?Supacow wrote: Sun Aug 06, 2023 3:44 pm Na die tipe diens wat ek uit my 1ste stel Redbacks gekry het is ek verplig om dit voor te stel. Loshande met n vry gemoed![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Blundstone Chelsea. Werk en jag skoene wat my al 5 jaar hou.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
PU unders dink dis polyurethane.
Ek weet nie Oom. Hulle staan stil as ek vir hulle kyk. Hul nog nie betrap dat hul my bekruip.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Courteneys. Selous, Safari, Warrior is almal n goeie stewel. As jy bekruip koop die ripple sool. As jy in nat berge jag koop die tyre tread sool. Maak hulle met Geno se Balistix Wax skoon.
Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien

Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek het so n paar jaar terug Tarzan stewels by die NWK gekoop. Hulle is swaar en het plat sole maar ek trap n kameeldoring dat hy omkrul. Ek hou dit maar as ek beeste werk. Andersins is my Cat stewels die DKW keuse.
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Dr verbeel ek my of is daar n paar Crocs ook in die foto.Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 5:57 pm Courteneys. Selous, Safari, Warrior is almal n goeie stewel. As jy bekruip koop die ripple sool. As jy in nat berge jag koop die tyre tread sool. Maak hulle met Geno se Balistix Wax skoon.
Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien
![]()
Maak 'n verskil
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Dink die terrein waar jy jag speel ‘n beduidende rol in jou keuse stewel.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Courteney se weergawe ja.Ek dink hy heet die Campfire. Baie gemaklikRatel wrote:Dr verbeel ek my of is daar n paar Crocs ook in die foto.Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 5:57 pm Courteneys. Selous, Safari, Warrior is almal n goeie stewel. As jy bekruip koop die ripple sool. As jy in nat berge jag koop die tyre tread sool. Maak hulle met Geno se Balistix Wax skoon.
Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien
![]()
Sent from my iPad using Tapatalk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Stem, baie lekker skoen, ek sal nie sommer weer iets anders koop nie. Loop hom maar net eers goed in voor jy veld toe gaan.Supacow wrote: Sun Aug 06, 2023 3:44 pm Na die tipe diens wat ek uit my 1ste stel Redbacks gekry het is ek verplig om dit voor te stel. Loshande met n vry gemoed![]()
Hano
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek is ook op die Courteney wa....
Dalk nie die mooiste of blinkste of beste ondersteunende stewel nie, maar daar is iets spesiaal aan hulle.
Dink nie daar is nog iemand wat so met buffel leer kan tower nie!
Daar is vir my iets nostalgies aan hulle dra.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek grap. My vrou het so paar jaar gelede vir my n paar Crocs gekoop met die wol voering binne. Sederdien gebruik ek nie meer pantoffels as ek opstaan in die winter nie. En hulle loop sag as ek moet kyk wat buite aangaan. Jammer vir die hi jacked Glocked.Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 6:07 pmCourteney se weergawe ja.Ek dink hy heet die Campfire. Baie gemaklikRatel wrote:Dr verbeel ek my of is daar n paar Crocs ook in die foto.Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 5:57 pm Courteneys. Selous, Safari, Warrior is almal n goeie stewel. As jy bekruip koop die ripple sool. As jy in nat berge jag koop die tyre tread sool. Maak hulle met Geno se Balistix Wax skoon.
Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien
![]()
Sent from my iPad using Tapatalk
Maak 'n verskil
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ratel wrote: Sun Aug 06, 2023 6:16 pmEk grap. My vrou het so paar jaar gelede vir my n paar Crocs gekoop met die wol voering binne. Sederdien gebruik ek nie meer pantoffels as ek opstaan in die winter nie. En hulle loop sag as ek moet kyk wat buite aangaan. Jammer vir die hi jacked Glocked.Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 6:07 pmCourteney se weergawe ja.Ek dink hy heet die Campfire. Baie gemaklikRatel wrote: Dr verbeel ek my of is daar n paar Crocs ook in die foto.
Sent from my iPad using Tapatalk
Geen probleem
Ek het in Maart pa geword, eerste een, en toe het ek ook vir Vadersdag so paar Croc's met die wol binne gekry, nie gedink ek sal dit ooit in die publiek erken nie, maar dis die beste slippers ooit !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Pappabeer wrote: Sun Aug 06, 2023 5:57 pm Courteneys. Selous, Safari, Warrior is almal n goeie stewel. As jy bekruip koop die ripple sool. As jy in nat berge jag koop die tyre tread sool. Maak hulle met Geno se Balistix Wax skoon.
Ek het n paar naweke terug weer na my stewels omgesien
![]()
Jis daai is 'n netjiese reeks wat jy het !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek het in Maart 'n paar Jim Green Rangers gekoop om my Wolverines te vervang. Wolverines het my goeie 10 jaar gehou, maar sole redelik gedaan. Het die Jim Greens deur die jaar gedra om bietjie in te loop en hulle eerste keer verlede maand in Graaff-Reinet gedra vir jag. Harde sool loop lekker en was sag in die veld-kliprante en Karoo vlaktes.Glocked wrote:Manne, ek het bietjie raad en advies nodig. Die tyd het gekom om my jag skoene in te ruil vir 'n nuwe paar, hulle is nou behoorlik gaar. Ek wil vroegtydig die nuwe paar begin inbreek !
Vir die laaste paar jaar het ek gejag met 'n paar Merrel skoene. Hulle was gemaklik en lig, maar dis vir my asof die sool raas, dit was vir my moeilik om sag te loop met hulle, veral klipperige area's, of waar dit amper so fyn gruis klipwereld is.
So die opsies is baie. Ek het oorweeg om maar net weer 'n stel Merrel's te kry, want hulle het darem hulle kant gebring.
Ek het gekyk na Wildebees se vellies, vol leer, nie die suede nie, vir vlekke en bloed ens. Nog nooit 'n paar gehad nie, want blykbaar is die sool baie sag en loop baie sag ? Paar manne gehoor wat die sool nie hou nie, en hulle losgekom het.
Ek het toe eintlik besluit op 'n paar Jim Green Rangers, en vandag eintlik gery om 'n paar te gaan koop. Aangepas, voel redelik gemaklik aan die voet, sal hulle bietjie moet sag loop, maar die sool pla my. Dit wil vir my voel of die sool te hard is, ek dink hy sal vir ewig hou, maar ek is bang hulle gaan raas in die veld ? Is daar van julle wat jag met die Rangers wat kan bylas ?
Enige iets anders wat ek defnitief na moet kyk ?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
So die Courteney's is rerig die geld werd ?DWB wrote: Sun Aug 06, 2023 6:12 pm Ek is ook op die Courteney wa....
Dalk nie die mooiste of blinkste of beste ondersteunende stewel nie, maar daar is iets spesiaal aan hulle.
Dink nie daar is nog iemand wat so met buffel leer kan tower nie!
Daar is vir my iets nostalgies aan hulle dra.
Van seker 8 jaar oud af, en die eerste paar Courteney's wat ek in Magnum gesien het, wou ek so paar hê. Defnitief iets baie nostalgies aan dit...Kon myself nog net nie so ver kry om dit actually te koop nie. Het al vele maal gaan loer, gepas, selfs tot al in die ry gestaan by Safari se betaalpunt en toe weer uitgechicken....
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
[/quote]Ek het in Maart 'n paar Jim Green Rangers gekoop om my Wolverines te vervang. Wolverines het my goeie 10 jaar gehou, maar sole redelik gedaan. Het die Jim Greens deur die jaar gedra om bietjie in te loop en hulle eerste keer verlede maand in Graaff-Reinet gedra vir jag. Harde sool loop lekker en was sag in die veld-kliprante en Karoo vlaktes.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
[/quote]
Is jy tevrede met hulle ? Die leer voel nogal hard, asof hulle 'n rukkie kan vat om mooi in te loop. Maar hulle lyk en voel of hulle vir ewig kan hou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
[/quote]
Is jy tevrede met hulle ? Die leer voel nogal hard, asof hulle 'n rukkie kan vat om mooi in te loop. Maar hulle lyk en voel of hulle vir ewig kan hou.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
My Hi-Tec bootse kreun die hele tyd wat ek loop, dit is by die tong. Ek het al politoer en byewas aangesit, maar dit bly Kreun. Ek loop nou met Freerange se Tankwa boots. Baie tevrede met dit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Sooltipe en bekruipvermoë?
[/quote]
PU unders dink dis polyurethane.
Ek weet nie Oom. Hulle staan stil as ek vir hulle kyk. Hul nog nie betrap dat hul my bekruip.
[/quote]
Sit slim kind. Jy weet wat ek bedoel.
[/quote]
PU unders dink dis polyurethane.
Ek weet nie Oom. Hulle staan stil as ek vir hulle kyk. Hul nog nie betrap dat hul my bekruip.
[/quote]
Sit slim kind. Jy weet wat ek bedoel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek het in Maart 'n paar Jim Green Rangers gekoop om my Wolverines te vervang. Wolverines het my goeie 10 jaar gehou, maar sole redelik gedaan. Het die Jim Greens deur die jaar gedra om bietjie in te loop en hulle eerste keer verlede maand in Graaff-Reinet gedra vir jag. Harde sool loop lekker en was sag in die veld-kliprante en Karoo vlaktes.Glocked wrote:
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
[/quote]
Is jy tevrede met hulle ? Die leer voel nogal hard, asof hulle 'n rukkie kan vat om mooi in te loop. Maar hulle lyk en voel of hulle vir ewig kan hou.[/quote]Ek is baie tevrede. Hulle neem wel bietjie langer om in te dra as ander skoene.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Kom ons gesels bietjie jag stewels....
Ek het maar tot dusvêr my Courteneys gekoop as hulle op "special" is 