Koedoe jag in die noord-kaap
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Koedoe jag in die noord-kaap
ek was die afgelope twee jaar by die ou se plaas. Hy vra om koedoes by hm te skiet die volgende. R3000 'n koedoebul en R2500 'n koedoe koei of vers. dit is 'n lekker biltong jagplek. Dit is nie die normale ry stop en skiet op 100 of 150m nie. dit is 'n groot uitdaging. die koedoes is vet gevreet aan skaaplek en het 'n redelike ligaams gewig. die laaste 2jaar het was ek by gewees waar die ou drie mooi bulle gekap het. 132kg 128kg en 188kg. die fotos sal ek aanheg indien moontlik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 SAKO
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
Hoender
Lekker as mens plek het wat so lekker skiet en nog goeie pryse ook vra maak nie saak hoe groot is die bul nie. Meeste van ons skiet maar net vir die vleis, en dit is altyd n demper as groot bulle n ekstra prys op het. Bewaar daai plek en moet nie die boer kwaad maak nie jy gaan sukkel om weer so een te kry

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
blok
Nee wat, dis Familie. kyk die dag toe ons oor een van sy plase vlieg, toe skat hulle daar is tussen 200 en 280 koedoes wat op 4500 ha loop. die bulle is maar skaars soms. maar die koeie is self stewig. sy koeie en kalwers is mak. hulle hardloop nie as jy skemer met die motorfiets verby hul ry nie. solank as wat hy die grond het sal daar nog koedoes gegooi word.

die is daardie groot bul
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 SAKO
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
die bul 132kg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 SAKO
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
Hi Hoener,
Jy nog nie gedink om daai dier wat so mooi is die vooregte gee om van hom 'n mooier foto te neem nie?
Jy nog nie gedink om daai dier wat so mooi is die vooregte gee om van hom 'n mooier foto te neem nie?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
Hoender
Aangesien jy dink 128 en 132kg is groot bulle wil ek net weet of jy van die Oos-Kaap af kom?
Grap sommer, pas daai plek soos goud op!
Groetnis
Wouter
Aangesien jy dink 128 en 132kg is groot bulle wil ek net weet of jy van die Oos-Kaap af kom?
Grap sommer, pas daai plek soos goud op!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Re: Koedoe jag in die noord-kaap
kyk die noordkaap koedoes is maar nie 'n patch teen die ooskaap koedoes nie. weet nie wat voer julle die goed nie. daar was nie eers tyd om af te neem nie. dit was 'n onbeplande jag. half ses die aand.
.308 SAKO