Nooit in my lewe gedink ek sal 'n 270Win besit nie, ek is 'n 7x64 ou, maar nouja hier sit ek nou.
Sonder om in te gaan op looplengte, dopkapasiteit, TPL ens. net die vraag:
Ek het nog so bietjie meer as drie blikke ou S365 en wil weet of ek dit moet gebruik of eerder H4831SC moet aanskaf vir die laai van 130gr Partitions en A-Frames en 150gr Oryx'e? Topspoed is nie vir my belangrik nie en ek skiet nie baie nie, waarskynlik minder as 80 skote per jaar uit vier jaggewere.
Ek luister by die radio.
270Win: S365 of H4831SC?
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 270Win: S365 of H4831SC?
Welkom in Die A-span!
Optimaal:
365 vir 130
4831 vir 150
Beide sal vir beide werk
Optimaal:
365 vir 130
4831 vir 150
Beide sal vir beide werk
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Ters Hickman
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Wed Sep 18, 2013 3:38 pm
Re: 270Win: S365 of H4831SC?
More Obasch,
3 x blikke S365 gaan jou oor die 400 skote gee. S365 werk baie goed in 270win. Ek het dit gelaai voordat ek oor is na H4831SC. Niks fout met spoed en akkuraatheid wat dit gee nie. Die batch tot batch veskille is maar wat meese kranige skieters en herlaaiers keelvol gemaak het. Ek glo jy sal nie sleg doen om net daar te bly as jy 3 blikke van dieselfde batch het nie.
H4831SC werk ook baie mooi. Jy kan ook N560 vihta gebruik veral as jy op beweeg na die 140 of 150 greiners toe.
Geniet hom!

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 270Win: S365 of H4831SC?
Het julle al gekyk na Reloader 22?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win: S365 of H4831SC?
H4831SC loop mooi met 140 gr pitte
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan