Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Morning Gents,
I need some assistance please. I bought a LE Wilson FL resizing die with the 336 bushing they recommended.
Problem I am having now is, whenever I seat a bullet I hardly have neck tension on that bullet. Can’t get my seating depth right at all, bullets keep wither going to deep or just pills out by hand.
Did I setup the die incorrectly or is the bushing the problem?
Regards

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Is your cases standard or were the necks turned down to smaller diameter?
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Standard Lapua brass
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Measure outside diameter of neck with bullets seated.
Subtract 2 thousends of an inch, and you have your bushing size.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Thank you.
Another quick ?
Expander dies. What size and how you go about selecting to ensure that case still seated properly and get better consistancy

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Basies Gawie se antwoord in reverse. Size jou nek met die bushing wat jy gekies het laat jy se nou ma 3thou nek tension het kom ons se nou ma dit meet .331 na jy gesise met jou bushing in jou DIE dan expand jy jou nek na .332 toe dan het jy nou vir agriments onthalwe weer 2thou nek tensionRath1976 wrote: Sat Jul 29, 2023 11:14 am Thank you.
Another quick ?
Expander dies. What size and how you go about selecting to ensure that case still seated properly and get better consistancy
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Ok,Capt. Yoda wrote: Sat Jul 29, 2023 11:29 amBasies Gawie se antwoord in reverse. Size jou nek met die bushing wat jy gekies het laat jy se nou ma 3thou nek tension het kom ons se nou ma dit meet .331 na jy gesise met jou bushing in jou DIE dan expand jy jou nek na .332 toe dan het jy nou vir agriments onthalwe weer 2thou nek tensionRath1976 wrote: Sat Jul 29, 2023 11:14 am Thank you.
Another quick ?
Expander dies. What size and how you go about selecting to ensure that case still seated properly and get better consistancy
So as ek reg verstaan, ek size met my .336 bushing die ( het hom nou reg, die decapping pin moet net dieper geset word), nou kort ek ‘n .337 expander om dit weer te vergroot slightly en hopelik gee dit meer consistancy, ?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
....of sny die nekke se wande almal tot dieselfde dikte en gebruik dan net die korrekte bushing.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Dankie manne
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
YeboRath1976 wrote: Sat Jul 29, 2023 12:29 pmOk,Capt. Yoda wrote: Sat Jul 29, 2023 11:29 amBasies Gawie se antwoord in reverse. Size jou nek met die bushing wat jy gekies het laat jy se nou ma 3thou nek tension het kom ons se nou ma dit meet .331 na jy gesise met jou bushing in jou DIE dan expand jy jou nek na .332 toe dan het jy nou vir agriments onthalwe weer 2thou nek tensionRath1976 wrote: Sat Jul 29, 2023 11:14 am Thank you.
Another quick ?
Expander dies. What size and how you go about selecting to ensure that case still seated properly and get better consistancy
So as ek reg verstaan, ek size met my .336 bushing die ( het hom nou reg, die decapping pin moet net dieper geset word), nou kort ek ‘n .337 expander om dit weer te vergroot slightly en hopelik gee dit meer consistancy, ?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Kyk net mooi laat julle nou nie ID en OD deurmekaar mee raak nie.
Bushing is mos OD size van die nek en 'n Expander is die ID.... Byvoorbeeld vir 'n 30cal (0.308") sal mens mens met 'n 306 of so expander mandrel werk.
Easy Fix for your "too little" neck tension is just a smaller Bushing subtract maybe 2 or 3 thou from what you currently have

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
If you are using standard Labua brass that has not been neckturned and destroyed by annealing, the neck wall thickness should be 0.015" on average. It is At least, the last 4 batches I have purchased since 2014. If that is the case, use a .336 bushing and don't use a mandrel. Using good bullets (Berger) and a good rifle you will have no problem getting low ES/SD.
If you feel you have to use a mandrel, use a .335 bushing and .307 mandrel or a .334 bushing and a .306 mandrel. Your results will be similar to the above.
If the case neckwall thickness is less than 0.015", reduce the bushing sizes by 0.002" for every 0.001" difference in thickness.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
ThanksJohanvB wrote: Sun Jul 30, 2023 6:26 am https://sudamix-ring.co.za/product/neck ... 7-772mm-2/
Dis wat jy soek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Persoonlik sou ek nie eers my tyd mors met expanders nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Ek glo jou opinie het meriete as al die doppe se nekke presies dieselfde geskil is ja..
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Help needed on LE Wilson FL Resizing Die
Rath, die doel van aanwending en veral afstande wat jy wil skiet, is onduidelik.
Jy het goeie raad hier ontvang. Probleem is, dit is simptomaties van matryse met buste, verskillende grootte buste daarby, teenoor gewone vollengte matryse. Jou vraag lei my om te glo jy is nog besig om die laai met buste te bemeester. ‘n Tegniese omgewing vir ervare herlaaiers, soos antwoorde aandui. Die insette om jou te help is juis die rede hoekom baie herlaaiers - soos meermale op forum uitgelig - die “Redding body die + Lee LCND” roete gaan. Dit skakel al hierdie ekstra metings, exp mandrel om te vergroot en dan weer kleiner buste ens. grootliks uit en op die koop toe het jy ‘n koeëlronde mandrel in die LCND wat ovaal doppe herstel EN “doughnuts” help beperk. ‘n Baie ekonomiese opsie. Net gister het ek R580.00/Redding bus betaal, moes 2 koop.
Nou goed, jy het jou Wilson met buste wat jy wil maak werk. Terloops uitstekend en van der beste.
Die oomblik wanneer jy besluit om nekke te skil, begin die proses met “bushed die’s” weer van voor af, met gepaardgaande kostes. Hoekom 2 nuwe buste vir my 6.5 Sweed gekoop? Ek het ook die mitiese beste “buy once cry ones” Lopoooo doppe, myne met “flyers”, nekskil het duidelik aangedui hoe eksentries/nie-konsentries sommige van my Lapua doppe is. My punt is, daar is geen sekerheid dat indien jy die beste en duurste koop, vir al die goeie en “image” redes, dit net eenvoudig suksesvol gaan funksioneer nie. Die ketting van insetkoste styg vinnig, relatief seker tot jou doel.
My raad sal wees, o.a.
1) Lees baie op en leer sodat jy alle aspekte verstaan. “Bushing die’s” het sy bekende voordele, maar is ‘n ander “animal”. Begin sommer by Redding se webblad. Dalk het jy reeds, vir die rekord.
2) Gaan na iemand wat hierdie onderwerp goed ken en die korrekte en goeie meet instrumente het. Meet jou doppe/ nek wanddiktes uit en op so goed jy kan. Besluit vooraf watter koeëls en doppe jy gaan gebruik en laai verskeie dummy patrone hiermee, meet dit op. Meet ook vars geskiete doppe uit jou geweer. Besluit dan of dopskil nodig is, jou nekspanning en gevolglike busgrootte. Jy sal hierdeur ook jou “neck clearance” weet, wat opsigself belangrik is vir veiligheidsredes. Selfs dan is daar verdere onsekerheid. Een geweer stelsel verkies 2thou bo 3thou of andersom(0.002-0.003”) asook jou doel, bosveld vs baanskiet. Dit is beter om beide buste te koop, vir die wis en onwis, jou groepe sal uitwys. Ek sluit 1thou en 4thou uit vir doeleindes van voorbeeld.
Toets jou nekspanning deur gelaaide dummy patroon te druk teen die kant van jou hout werksbank. Jy moet die koeël met redelike harde krag net net kan in druk / nie kan indruk nie. Duimsuig reël.
Natuurlik met lekker diep sakke kan jy my raad ignoreer en leer soos jy betaal!
Sterkte en beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 