Nog n herlaai vraag

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Nog n herlaai vraag

Post by Lapua »

Goeie dag almal,

Ek het gewonder of die manne met QL kan advies gee rondom S365 en 250 tot 285gr punte in .338 Lapua. My geweer se loop is maar net 24" en ek wil graag weet of n vinniger kruit soos S365 kan werk of moet ek maar by Retambo of N570 bly?

Enige advies is welkom.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Nog n herlaai vraag

Post by Lapua »

Niks raad of voorstelle nie?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog n herlaai vraag

Post by Gawie(13mm) »

Jy vra nou hoe lank 'n stuk tou is.....
Gee al jou geweer en ammunisie se gemete data.
Slegs dan sal ons 'n sinvolle voorstel kan maak met behulp van QL of GRT.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nog n herlaai vraag

Post by tripodmvr »

S365 brand te vinnig vir optimale verrigting. Onder is syfers wat so met 30vps kan verskil met die werklikheid.

285gr
1/2 node teen 2530vps, druk 58K psi en net oor die 70% dopvul.

Die 250gr koeël sal effe beter presteer, maar dopvulling sal nog steeds laag wees.

S385 gaan die dopvulling na 90% verander en dieselfde spoed gee ook op die 1/2 node. Druk ook 58K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Nog n herlaai vraag

Post by Lapua »

Dankie uncle Driepoot.
Post Reply