.22 Kort patrone

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
Post Reply
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

.22 Kort patrone

Post by HeinM »

Hallo almal

Is hierdie patroontjies nog in die handel beskikbaar. 'n Pel van my soek van die ammo met 'n seer hart... Ek hoor graag...

Hein Mostert
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: .22 Kort patrone

Post by Jaco vdW »

Hallo Hein

Ek het n ruk gelede by SSK op Swellendam n pakkie S&B .22 Kort gekoop.
As dit oor die geraas gaan, Safari het tans CCI Quiet beskikbaar.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: .22 Kort patrone

Post by HeinM »

Jaco vdW wrote: Thu Jul 27, 2023 1:41 pm Hallo Hein

Ek het n ruk gelede by SSK op Swellendam n pakkie S&B .22 Kort gekoop.
As dit oor die geraas gaan, Safari het tans CCI Quiet beskikbaar.
Thanx

Nee, die pel het 'n rewolwertjie wat die kort patroontjies vat... Daai kort patroontjies klap vrek hard vir sy size ;D

Groetnis!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 Kort patrone

Post by Geno »

Ek het 235x Swartklip .22Kort rondtes wat ek sal ruil vir 150x SK rondtes.
Goed, beter, 6millimeter!
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: .22 Kort patrone

Post by HeinM »

Geno wrote: Thu Jul 27, 2023 3:35 pm Ek het 235x Swartklip .22Kort rondtes wat ek sal ruil vir 150x SK rondtes.
Dankie! Ek het 'n PM gestuur...
Post Reply