Goeie naand,
Ek het vroeer die jaar 'n bitter mooi Sako 338 WM by een van die lede op die forum gekoop. Hy is vroeer die week afgelaai met RAM nadat my lisensie laas week goedgekeur is. Loop het 'n 1:10" twist en 24" lank. Komponente het ek Norma doppe en 275gr A Frames en 230gr Norma Oryx punte aangeskaf. Ek beplan om S365 te gebruik vir 'n begin, kan die QL kundiges vir my asb op die regte pad sit om albei te laai asseblief. As daar iets beters as S365 is wat die nuwe kruite betref, gee my julle opinie.
Baie dankie byvoorbaat, groete Drikus
Begin lading vir 338 Win Mag
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Begin lading vir 338 Win Mag
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
24 duim loop. Druk vir ladings onder is by 45K psi.
275gr Swift - begin 59gr S365 - 2340vps berekende spoed
230 Norma - begin 67gr - 2610vps berekende spoed
Die Swift is 'n harde koeël met lang dravlak en daarom die baie laer lading.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
Dankie oom Marius, sal daar begin
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Hulp met lading vir 338 Win Mag
Goeie more oom Marius,
Ek het die volgende gelaai op my .338 Win Mag. 230gr Norma Oryx met 'n TPL van 83.0mm.
1. Dop volume 90.9gr.
2. 67.8gr S365 -0.2 Dev, spoed avg: 2715 - 2715/2700/2734/2710
Ek het die bogenoemde toe aangepas na twee rondtes se skiet na 67.6gr en 'n TPL van 82.15mm. My spoed was avg 2678 - 2649/2688/2689/2688/2663/2693. Groep was 1/2 MOA op 200m, maar op die 300m omtrent 2 MOA.
Hoe kan ons dit verder aanpas? Baie dankie.
Ek het die volgende gelaai op my .338 Win Mag. 230gr Norma Oryx met 'n TPL van 83.0mm.
1. Dop volume 90.9gr.
2. 67.8gr S365 -0.2 Dev, spoed avg: 2715 - 2715/2700/2734/2710
Ek het die bogenoemde toe aangepas na twee rondtes se skiet na 67.6gr en 'n TPL van 82.15mm. My spoed was avg 2678 - 2649/2688/2689/2688/2663/2693. Groep was 1/2 MOA op 200m, maar op die 300m omtrent 2 MOA.
Hoe kan ons dit verder aanpas? Baie dankie.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
Verstellings kleiner as 1gr het min effek op so groot volume dryfmiddel. Hou eers die TPL konstant anders weet jy naderhand nie wat het die verbetering in die groep gemaak nie.
Die swakker groep op 300m kan miskien die drywer, weersomstandighed of verstelling van die parallaks wees. Dink na daaroor en kyk of jy kan verbeter met een van die 3. As jy 1/2 MOA op 200 skiet lyk dit nie na die drywer nie. Die terugslag kan egter sy tol eis.
Hier is 2 nodes :-
66,7gr = 2660vps
70gr = 2765vps (druk 58K psi)
Die swakker groep op 300m kan miskien die drywer, weersomstandighed of verstelling van die parallaks wees. Dink na daaroor en kyk of jy kan verbeter met een van die 3. As jy 1/2 MOA op 200 skiet lyk dit nie na die drywer nie. Die terugslag kan egter sy tol eis.
Hier is 2 nodes :-
66,7gr = 2660vps
70gr = 2765vps (druk 58K psi)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
Goeie middag Oom Marius,
Ek het 66,7gr gelaai met 83.0mm TPL en groepe op 200m en 300m was beter. Spoed was wel gemiddeld 2670fps. Ek sal later die week weer gaan skiet en kyk hoe dit gaan.
Baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het 66,7gr gelaai met 83.0mm TPL en groepe op 200m en 300m was beter. Spoed was wel gemiddeld 2670fps. Ek sal later die week weer gaan skiet en kyk hoe dit gaan.
Baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
Lyk my jy stel 'n baie streng presisie vir hierdie JAGGEWEER. Laat weet as ek medisyne vir spanning kan stuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Begin lading vir 338 Win Mag
Ek doen en dit maak my mal. 
maar 9/10 keer moet die ou agter die sneller sy werk doen.
Sent from my iPhone using Tapatalk

maar 9/10 keer moet die ou agter die sneller sy werk doen. Sent from my iPhone using Tapatalk