Wyse woorde... Ek het daardie toets bietjie gedop met 'n .30BR... Die geweer skiet puik en is hoogs akkuraat maar ligte .30Kaliber koeëls is glad nie volop beskikbaar in onse land nie en die manne wat invoere doen stel nie belang om sulke klein bestellings in te bring nie.Capt. Yoda wrote: Wed Jul 19, 2023 8:50 am Kyk ook maar na hoe maklik jy doppe en koels kan kry vir n kaliber voor jy hom begin bou
Wat se kaliber bou ek?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek het maar stil stil verby gehou omdat ek dieselfde opinie het.LoopSoosStroop wrote:Ek gaan dalk nou 'n poepol wees, maar as ek die moeite en (groot) geld wil spandeer om geweer te bou sou ek nie 'n P14 aksie gebruik het nie...Verkoop hom en spandeer bietjie ekstra vir iets mooiers. Dit gese, ek dink 'n 9.3 of 375R sal mooi werk saam met die gewere wat jy reeds het.
Jy het nou wel n P14 aksie, as daar nie sentiment is nie sou ek voorstel jy kyk wat die kostes (en rompslomp is) is en vergelyk dit met die koop van 'n geweer. Vir jag is daar soveel goeie opsies beskikbaar

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek sou ook nie n al die moeite vir n P14 aksie gedoen het nie.
Ek is wel baie lief vir my Mauser aksie.
Ek is wel baie lief vir my Mauser aksie.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1872
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek het ook n P14 aksie gehad in oorspronlike form.
Het my dood gesukkel om n Wapensmid te kry was wou werk aan die aksie.
Het toe later die aksie maar verkoop en n Brno in 30-06 wat se loop uit geskiet was gekoop en hom herloop en kaliber verandering gedoen.
Het my dood gesukkel om n Wapensmid te kry was wou werk aan die aksie.
Het toe later die aksie maar verkoop en n Brno in 30-06 wat se loop uit geskiet was gekoop en hom herloop en kaliber verandering gedoen.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek sou 100% gegaan het vir een van die 375's. Maar daar is darem regtig meer toepaslike aksies.....selfs 'n nuwe Zastava aksie sal lekker werk.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
As dit n 375HH is stel ek Oom Steve Fourie voor.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Baie manne hier met baie geld as ek so lees. Wel, as jy deesdae nog jag,, is jy seker ook in daardie klas... Jy kan daardie bokke skiet met meer ekonomiese kalibers sou ek sê. 'n Gewone 30-06 kan al jou gewere se job doen...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Maggies Hein, maar jy is darem nou vir jou negatief so op die heilige Vrydag.HeinM wrote: Fri Jul 21, 2023 7:59 am Baie manne hier met baie geld as ek so lees. Wel, as jy deesdae nog jag,, is jy seker ook in daardie klas... Jy kan daardie bokke skiet met meer ekonomiese kalibers sou ek sê. 'n Gewone 30-06 kan al jou gewere se job doen...
Ben as ek dalk vir jou raad kan gee in verband mat die P14 aksie, wat toevallig die raad is wat my Pa al vir my baie jare terug gegee het, moenie goeie geld agter k#k aan gooi nie!
Groetnis
Wouter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek dink dit was goedkoper en makliker om gewere te bou in die verlede. Baie mense met geld is ook nie stupid nie so kyk dalk effens anders na dinge.HeinM wrote:Baie manne hier met baie geld as ek so lees. Wel, as jy deesdae nog jag,, is jy seker ook in daardie klas... Jy kan daardie bokke skiet met meer ekonomiese kalibers sou ek sê. 'n Gewone 30-06 kan al jou gewere se job doen...
Vir my is hierdie n finansiële oorweging. Wat gaan dit kos om die geweer te bou en dan sit jy steeds met n p14 aksie. Jy gaan sukkel om n geweer te bou vir n Howa se prys, al het jy die aksie. Hiermee wil ek ook nie sê dat n Howa die antwoord is nie.
Daar kom gereeld goeie Brno 375 H&H gewere in die mark wat ek definitief meer voor sal betaal as een op n P14 aksie. As koste die grootste dryfveer was is Howa die pad om te stap, indien daar iets anders in jou hart is sou ek besluit wat ek wil hê en dan kyk wat die goedkoopste pad is om daar te kom ... ongelukkig sal my pad nêrens n P14 kruis nie

As jy n P14 aksie en 303 loop het, bou vir jou n lekker 303. Niks fout nie en met lekker swaar koeëls kan jy maak of dit jou 375 is

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Die 45-70 se dop pas blykbaar baie mooi op die P-14 303 slot.
Dit beteken jy kan dalk n 45-90 laat bou vir n baie stoute bosgeweer.
Dit beteken jy kan dalk n 45-90 laat bou vir n baie stoute bosgeweer.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3964
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
As jy bou moet jy nie budget of groepdruk behep wees nie.
Anders koop Howa's.
As jy wel 'n roer wil bou want jy wil die aksie gebruik so ek na 'n .338 WM kyk. Lekker bos roer en jy kan 'n 200gr koeel in die Vlaktes skiet wat sy werk bitter goed doen.
Anders koop Howa's.
As jy wel 'n roer wil bou want jy wil die aksie gebruik so ek na 'n .338 WM kyk. Lekker bos roer en jy kan 'n 200gr koeel in die Vlaktes skiet wat sy werk bitter goed doen.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Wouter, ja. Dis wat kruitpryse aan 'n arm onderwyser doen...Wouter Roets wrote: Fri Jul 21, 2023 9:31 amMaggies Hein, maar jy is darem nou vir jou negatief so op die heilige Vrydag.HeinM wrote: Fri Jul 21, 2023 7:59 am Baie manne hier met baie geld as ek so lees. Wel, as jy deesdae nog jag,, is jy seker ook in daardie klas... Jy kan daardie bokke skiet met meer ekonomiese kalibers sou ek sê. 'n Gewone 30-06 kan al jou gewere se job doen...
Ben as ek dalk vir jou raad kan gee in verband mat die P14 aksie, wat toevallig die raad is wat my Pa al vir my baie jare terug gegee het, moenie goeie geld agter k#k aan gooi nie!
Groetnis
Wouter
Jou pa slaan wel die spyker op die kop daar
Mooi naweek!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat se kaliber bou ek?
Ek hoor jou my Maat. Was juis een van ons groot gesprekke die naweek onder mekaar. n Mens weet wraggies nie waar die dinge gaan draai nie.HeinM wrote: Fri Jul 21, 2023 6:32 pmWouter, ja. Dis wat kruitpryse aan 'n arm onderwyser doen...Wouter Roets wrote: Fri Jul 21, 2023 9:31 amMaggies Hein, maar jy is darem nou vir jou negatief so op die heilige Vrydag.HeinM wrote: Fri Jul 21, 2023 7:59 am Baie manne hier met baie geld as ek so lees. Wel, as jy deesdae nog jag,, is jy seker ook in daardie klas... Jy kan daardie bokke skiet met meer ekonomiese kalibers sou ek sê. 'n Gewone 30-06 kan al jou gewere se job doen...
Ben as ek dalk vir jou raad kan gee in verband mat die P14 aksie, wat toevallig die raad is wat my Pa al vir my baie jare terug gegee het, moenie goeie geld agter k#k aan gooi nie!
Groetnis
Wouter
Jou pa slaan wel die spyker op die kop daar![]()
Mooi naweek!
Groetnis
Wout