Hi
Ek het Leupold basis en ringe wat ek destyds gekoop het en nooit gebruik het nie.
As daar iemand is wat dit kan benut laat weet my asb. Soek nie iets vir dit nie, so enigste koste is die posgeld/courier
Basis: Rem 700 Leupold Dual Dovetail 50042 (Kan glo ook pas op Ruger M77 volgens die internet maar nie seker hieroor nie)
Ringe: Leupold Dual Dovetail 1 Inch Low 49915
Beide is in Matte Black
Groete
Albert
Leupold Scope Mounts - *Free*
-
AbdullahB
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Mon Nov 16, 2020 6:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts - *Free*
Dibs please.
Sent from my Xioami 11T
Sent from my Xioami 11T
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leupold Scope Mounts - *Free*
As hy hul nie vat nie sal ek hulle vir Tau vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Leupold Scope Mounts - *Free*
Kan ek ook maar in die tou staan, is n groot liefhebber van die Dual dovetail
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!

