Primer pocket skoon maak vraag?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Primer pocket skoon maak vraag?
Goeie more Almal
Wil asseblief graag julle opinies hoor. Ek gebruik my K@M primer pocket uniformer sommer om my primer pockets ook skoon te maak, nadat ek hulle deur die wet tumbler gesit het. So basies uniform ek die pocket na elke skiet. Sover werk dit nog mooi, die doppe is nou al 2 keer ge uniform. Ek is net bang ek karing te veel, en die pockets begin raak los met die tyd. Is ek verniet bekommerd?
Dankie en n' mooi dag vir Almal
Wil asseblief graag julle opinies hoor. Ek gebruik my K@M primer pocket uniformer sommer om my primer pockets ook skoon te maak, nadat ek hulle deur die wet tumbler gesit het. So basies uniform ek die pocket na elke skiet. Sover werk dit nog mooi, die doppe is nou al 2 keer ge uniform. Ek is net bang ek karing te veel, en die pockets begin raak los met die tyd. Is ek verniet bekommerd?
Dankie en n' mooi dag vir Almal
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Uniform die primer pockets een keer. Dis genoeg
Goed, beter, 6millimeter!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
100% Geno, dankie. Dan gaan ek stop met dit.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Jy wil nie die wand van die gat beskadig nie. Die maak dan klein kanaaltjie wat dan lekplek veroorsaak. Die gasse wat daar uitkom brand dan gaaitjies in die slotkop se oppervlak.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Ek gebruik my uniformer elke keer vir die laaste 8 + jaar om die pockets skoon te maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Ek maak nie meer primer pockets skoon nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Jy is nou n regte ou vuilgat!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Waarmee ek wel sukkel is om 223 doppe se nekke skoon te kry in 'n gewone dry tumbler
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Cappie, Geno het my oortuig, maar net vir interessantheid watse uniformer gebruik jy?Capt. Yoda wrote: Wed Jul 05, 2023 10:50 am Ek gebruik my uniformer elke keer vir die laaste 8 + jaar om die pockets skoon te maak
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Volgende gaan jy sê jy maak nie die doppies skoon aan die binnekant nie...Arnold wrote: Wed Jul 05, 2023 12:09 pm![]()
Waarmee ek wel sukkel is om 223 doppe se nekke skoon te kry in 'n gewone dry tumbler![]()
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
K&M en 21st CenturyChris (vdB) wrote: Wed Jul 05, 2023 3:10 pmCappie, Geno het my oortuig, maar net vir interessantheid watse uniformer gebruik jy?Capt. Yoda wrote: Wed Jul 05, 2023 10:50 am Ek gebruik my uniformer elke keer vir die laaste 8 + jaar om die pockets skoon te maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Primer pocket skoon maak vraag?
Het al baie gelees die manne se Lapua doppe kan mens maar net laai, maar ek het onlangs weer gesien met n' nuwe boks 22-250 Lapua doppe, daar is maar baie verskille tussen die doppe. Na so 100 doppe is die handskoen stukkend en die velle af soos wat daai cutter vas gryp in sommige doppe.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
