Skietstoel en Voorsitstoel gebou
-
Chrisjan
Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Hello
Ek het vir my 'n skietstoel gebou, Dit het 'n sealed 24AH battery in die vierkantige basis met drade wat in die tubing loop tot onder die tafel. 'n VW golf se hub en bearing is onder gebruik. Ek het ook 'n holte in die tafel gemaak om jou doppe te hou as jy erg skiet. Dit is gepowdercoat en met waterdigte canvass oorgetrek. Omdat jy naby die bearing sit is dit uiters stabiel en die rifle rest verstel lekker. Ek het 'n deksel oor die houer gesit om die dou en stof uit mens se goeters te hou. Die catch is taper gesny en hou die stoel sonder beweging regop. Hy het darm al 'n paar jakkies laat val.
Die voorsit stoel is baie laag. Dit vou ten volle op en word dan in die pasmaak sak gedra. Dit het taper threads op alle ente en skroef dan stewig aan mekaar. Perfek vir 'n dagroep of gemaklik voorsit.
Groete
Chrisjan
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011177.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011179.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011180.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011183.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011184.jpg[/img]

Last edited by Chrisjan on Mon Sep 05, 2011 7:23 am, edited 1 time in total.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Baie mooi stoele daai van jou en soos ons die naweek gesien het werk daai bakkie een.
Nou wil ek net weet waar het jy daai dagroep stoel weg gesteek die naweek of was ek maar blind.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Chrisjan
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Ai, Ek stem dat die klippe sit nie so gemaklik was nie. Spyt kom mos altyd te laat.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Netjies netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
CHRISJAN
WAAR STEEK JY DIE DAGSTOEL WEG?
SAL HY MY GEWIGTE HANTEER?
EK WIL NOG MET JOU GESELS OOR JOU STOEL
DANKIE VIR JOU BYWONING
jACQUES
WAAR STEEK JY DIE DAGSTOEL WEG?
SAL HY MY GEWIGTE HANTEER?
EK WIL NOG MET JOU GESELS OOR JOU STOEL
DANKIE VIR JOU BYWONING
jACQUES
Shoot straight and tell the truth!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Baie netjies,
As jy van plan is om die stoele te vervaardig sal daar,verseker baie belangstelling wees.
Wel gedaan.
Cheers H

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Blikemmer, as 'n ou in daai stoel sit voel dit seker jy sit op 'n cloud 9!
Baie netjies aanmekaar gesit Chrisjan
Baie netjies aanmekaar gesit Chrisjan
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Chrisjan
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
@ Jacques Botha
Hello, ek wil ook net dankie se vir jou ervaring en kennis wat jy so muldelik oorgedra het. Om met die dagroep stoel teen 'n randjie en onder 'n bos of boom te sit gaan doodelik wees.
@ Hein2506
Ja die stoel se spons is 150mm duk en 'n goeie density. Dit is ook teen 'n angle om jou bene mooi te ondersteun vir 'n lang sit.
Baie dankie vir die komplimente, Ek wardeer dit.
Groete
Chrisjan
Hello, ek wil ook net dankie se vir jou ervaring en kennis wat jy so muldelik oorgedra het. Om met die dagroep stoel teen 'n randjie en onder 'n bos of boom te sit gaan doodelik wees.
@ Hein2506
Ja die stoel se spons is 150mm duk en 'n goeie density. Dit is ook teen 'n angle om jou bene mooi te ondersteun vir 'n lang sit.
Baie dankie vir die komplimente, Ek wardeer dit.
Groete
Chrisjan
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Nou moet jy nog net daai dempers mee kom breg dat ons die produksie getalle kan opstoot om die prys af te kry.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
netjies, pryse?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Netjies Chrisjan! Lyk nogal bekkend... Wat vra jy vir 'n voorsit stoel?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Chrisjan
Re: Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Hello manne,
Ek is maar net goed met my hande en geniet dit om so nou en dan iets aan meekaar te slaan.Eers was dit twin engine race cars, toe my nitrous 700 Raptor en ek werk nou hard aan die silencers. Ek het nie gedink iemand sal en dit belangstel nie.
Ek wardeer die belangstelling en sien dit as 'n kompliment.