Ek het 'n boks 100 nuwe Sako doppe vir 270Win, die boks is al oopgemaak om na die doppe te kyk. R1000
Ek het 'n Lee Collet neck sizing die, nooit gebruik nie. R400
Posgeld vir die koper.
270Win Sako doppe en Lee Collet Neck die
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
270Win Sako doppe en Lee Collet Neck die
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Ding
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: 270Win Sako doppe en Lee Collet Neck die
Ek sal die doppe vat Giepie. Ek stuur my details.
Dankie,
Louis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie,
Louis
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 270Win Sako doppe en Lee Collet Neck die
Doppe is verkoop, 270win collet die nog beskikbaar.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.