Teleskoop vir 9mm semi outo
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Teleskoop vir 9mm semi outo
Enige voorstelle vir 'n teleskoop op 'n 9mm karbyn, Stribog spesifiek? Hy het picatinny rails op. Ek het al oop visier en red dot gebruik, maar is nie tevrede nie. Het tans 'n Eurolux 4x22 op, maar dié is nou beskadig. Hy het idiaal gewerk, klein genoeg om nie lomp te wees nie en kon met vrymoedigheid tot op 100m skiet. Ry hom saam op my motorfiets.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Teleskoop vir 9mm semi outo
Trijicon Accupoint 1-4 x 24.
Ek het een beskikbaar in ‘n Warne picatinny montering asook ‘n Trijicon Throw Lever.
Nul.ag.3 ses4ag 6ii(ag) three
Ek het een beskikbaar in ‘n Warne picatinny montering asook ‘n Trijicon Throw Lever.
Nul.ag.3 ses4ag 6ii(ag) three
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Teleskoop vir 9mm semi outo
En Vissie, watse prys is hy. Ek soek ook iets soos die.
Die tendens is om 'n klein vergroting verstelbare teleskoop te gebruik. 1-4, 1-6, 1-10x vergroting.
Dus, kan jy redelik karbyn as jy wil karbyn, maar kan dan die vergroting opstel vir beter akkuraatheid op verder afstande.
Die groot voordeel van 'n teleskoop bo 'n dot, vir my, is verwysings van waar presies ek moet mik. Op 200m val 'n 9mm koëel darem al redelik vinnig. 'n Dot hang redelik in die lug sonder verwysing van hoe ver bo die teiken jy regtig mik nie.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Die tendens is om 'n klein vergroting verstelbare teleskoop te gebruik. 1-4, 1-6, 1-10x vergroting.
Dus, kan jy redelik karbyn as jy wil karbyn, maar kan dan die vergroting opstel vir beter akkuraatheid op verder afstande.
Die groot voordeel van 'n teleskoop bo 'n dot, vir my, is verwysings van waar presies ek moet mik. Op 200m val 'n 9mm koëel darem al redelik vinnig. 'n Dot hang redelik in die lug sonder verwysing van hoe ver bo die teiken jy regtig mik nie.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Teleskoop vir 9mm semi outo
Myne is beskikbaar vir R22k in sy oorspronklikke verpakking.
Ons karbyn speletjie se reëls het verander, so ek was gedwing om te verander.
Die teleskoop opsie is by vêre beter, veral op langer afstande. Die teleskoop los ook sig uitdagings op vir iemand wat kleurblind is.