Goeie dag almal
Met 'n swaar hart verkoop ek my Howa 6.5x55 met die volgende bybehore:
- 98 lapua doppe,
- Redding full length sizing die,
- Redding full length bushing die met titanium en Staal bushings,
- Redding competition bullet seating die,
- Lee RGB dies,
- Boyds thumbhole stock,
- Aics type bottom metal met 'n staal 5rd mdt magasyn
- Met 'n warne 20 Moa picatinny rail.
- Loop is gesny vir 'n silencer en kroon is onlangs oor gedoen.
Wil graag R21,000 vir die hele pakket hê, Sal verkies dat die pakket nie op gebreek word nie. (Scope, belt en bipod nie in gesluit nie)
Geweer is tans in Vanderbijlpark.
Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Conna Howa on Tue Jun 13, 2023 9:33 pm, edited 3 times in total.
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Howa 6.5x55 met Baie extras
Naweek Stampie
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*
Prys aangepas na R23,000
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Howa 6.5x55 met Baie extras *prys aangepas*
Prys aangepas na R21,000