338 WM met N165 ?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
338 WM met N165 ?
Hi manne, wil net hoor of iemand dalk al N165 met sukses probeer het, indien wel met wat se gewig koeëls ?
Ek probeer hulle tans op 225 gr AB, 215 gr SGK & 210 Sciroccos.
Die 225 gr AB het ek nou 'n tweede stel geskiet om QL te kalibreer en so ver lyk dit belowend met 1/2 MOA. QL se voorspelling is tans 105.7 % fill, 98.5 % burn, 56k psi vir 2728 fps so ek boet wel 80 fps in t.o.v. N560. Die ES op 2de stel was well bietjie rof wat my laat wonder of die kruit nie dalk swaarder punte gaan verkies nie....hopelik lyk die ES beter met die volgende lading waat ek so 0.8 gr moet sak.
Met die ligtet koeëls is ek nie baie ver van die node af nie maar groepe lyk nog nie wafferse nie alhoewel data nie sleg lyk nie...dalk kan TPL verstellings help.
Die kruit doen ook goed op die 270 Win met 140 gr AB's
Ek luister graag.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Unleashed186
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Aug 08, 2013 12:11 pm
Re: 338 WM met N165 ?
Goeie Naand Johan,
Het jy toe ooit n antwoord gekry op die 338 win mag en N165 met daai punte van jou?
Groete
Het jy toe ooit n antwoord gekry op die 338 win mag en N165 met daai punte van jou?
Groete
.22LR, 6mm Musgrave, .243 Win Howa, 6.5 x284 Norma Savage LRH, .308 Win Howa, .308 Musgrave, .338 Win Mag Howa, 9mm P
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WM met N165 ?
Nee, daar was nog nie iemand wat dit op daai stadium probeer het nie.
Ek't dit toe maar self kortliks probeer....die geste was so 1duim groepie en spoed was taamlik laag.
Dit wat tot dusver die beste doen (van die wat ek probeer het), op die 338wm is N560, en H4831SC op die 270win.
Op daai stadium is daar nog nie vreeslik gekaring met tpl verstellings nie so dit kan dalk nog beter.
Ek wil nog die H4831SC op die 338wm ook probeer....
Die N165 mag dalk beter doen op swaarder koeëls.
Dalk sal ek dit wat oor is probeer op die 30-06 wanneer ek vir hom begin laai.
Komponente is nou so duur en skaars dat n ou maar bly by wen resepte....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WM met N165 ?
Met die heel swaar koels sal N165 beter doen, met die ligter koels kyk na iets in N160 en H4831 se lyn
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WM met N165 ?
Slefs met N160 was die node spoed nog aan die stadige kant....as ek nou reg ontdou +/_ 2700fps met 225gr (338wm), dus 100fps stadiger as N560Capt. Oblivious wrote:Met die heel swaar koels sal N165 beter doen, met die ligter koels kyk na iets in N160 en H4831 se lyn
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WM met N165 ?
1 reeks sal nie dieselfde spoed gee wat double basis 5 reeks doen nie, n550 gaan moontlik die kruit in daai 338 wees as jy spoed soekjdpretorius wrote: Mon Jun 12, 2023 8:36 amSlefs met N160 was die node spoed nog aan die stadige kant....as ek nou reg ontdou +/_ 2700fps met 225gr (338wm), dus 100fps stadiger as N560Capt. Oblivious wrote:Met die heel swaar koels sal N165 beter doen, met die ligter koels kyk na iets in N160 en H4831 se lyn
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 WM met N165 ?
N560 blyk die beste algemene dryfmiddel te wees as jy spoed as kriteria kies.
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=34
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=34
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WM met N165 ?
100%.....moet sê ek't eerder 50fps verwag.Capt. Oblivious wrote:1 reeks sal nie dieselfde spoed gee wat double basis 5 reeks doen nie, n550 gaan moontlik die kruit in daai 338 wees as jy spoed soekjdpretorius wrote: Mon Jun 12, 2023 8:36 amSlefs met N160 was die node spoed nog aan die stadige kant....as ek nou reg ontdou +/_ 2700fps met 225gr (338wm), dus 100fps stadiger as N560Capt. Oblivious wrote:Met die heel swaar koels sal N165 beter doen, met die ligter koels kyk na iets in N160 en H4831 se lyn
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Die voordeel van die N1xx reeks is natuurlik dat hy baie kouer brand as die N5xx reeks....maar jy boed spoed in daarvoor natuurlik.
Dit mag dalk interesant wees om te sien of die N150 in teorie beter werk, as iemand voor QL is om te loer.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WM met N165 ?
Ek dink Oom 3 Poot is tog reg die 560 behoort beter te werk in die groter dop. N550 perform n bq beter as wat QL en/of GRT sal voortsel in daai klas dop met die nie heel swaar koels nie maar ek dink N560 is die regte call.
Ruil eder daai N165 vir n blik of 2 365 as jy dit in jou 30.06 wil gebruik
Ruil eder daai N165 vir n blik of 2 365 as jy dit in jou 30.06 wil gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: 338 WM met N165 ?
Ek het altyd gedink dit was anders om. Dubbel basis kruit het gewoonlik klein bietjie laer brand temperatuur as enkel basis.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WM met N165 ?
N160 en N165 is seker die koelste kruite op die mark, hulle brand baie laer as iets soos N560
Mens kan seker ook se dat N560 baie meer energie genereer as N160 as hy brand, hoe meer energie hoe meer vlam.
Mens kan seker ook se dat N560 baie meer energie genereer as N160 as hy brand, hoe meer energie hoe meer vlam.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 WM met N165 ?
Heat of explosion
N165 3500 kiloJoule per kilogram
N560 4020 kJ/kg
N165 3500 kiloJoule per kilogram
N560 4020 kJ/kg
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WM met N165 ?
Ek probeer weg bly van Sonchem kruit, met al hulle geite....baie manne sê IMR4350 of H4350 is die regte kruit vir 30-06, maar weet nie of dit waar is vir n 20" loop ook nie ?Capt. Oblivious wrote:Ek dink Oom 3 Poot is tog reg die 560 behoort beter te werk in die groter dop. N550 perform n bq beter as wat QL en/of GRT sal voortsel in daai klas dop met die nie heel swaar koels nie maar ek dink N560 is die regte call.
Ruil eder daai N165 vir n blik of 2 365 as jy dit in jou 30.06 wil gebruik
Ek weet onderandere Arnold skiet n shortie, en sal by hom dalk moet hoor wat werk lekker......ek moet dus nog bietjie huiswerk seker eers doen
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 WM met N165 ?
jdpretorius wrote: Mon Jun 12, 2023 12:56 pmEk probeer weg bly van Sonchem kruit, met al hulle geite....baie manne sê IMR4350 of H4350 is die regte kruit vir 30-06, maar weet nie of dit waar is vir n 20" loop ook nie ? Al brand S365 baie stadig gee dit nog goeie spoed en verbranding met 'n 20 duim loop. Gee jou geweerdata per epos aan my deur (my forumnaam plus gmail.com) en ek kan vir jou bereken wat om te verwag.Capt. Oblivious wrote:Ek dink Oom 3 Poot is tog reg die 560 behoort beter te werk in die groter dop. N550 perform n bq beter as wat QL en/of GRT sal voortsel in daai klas dop met die nie heel swaar koels nie maar ek dink N560 is die regte call.
Ruil eder daai N165 vir n blik of 2 365 as jy dit in jou 30.06 wil gebruik
Ek weet onderandere Arnold skiet n shortie, en sal by hom dalk moet hoor wat werk lekker......ek moet dus nog bietjie huiswerk seker eers doen
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WM met N165 ?
Dankie oom Marius.....ek't nog net dop H2O en loop lengte (506mm) gemeet, en sal vanaand gou stuur.
Spoed op die 30-06 pla nie regtig nie, maar mik vir so 2700fps met n 165gr AB koeël. Hy val dan darem nog nie te woes na 300 of 350m toe nie.
S365 is n lekker veelsydige kruit....maar, die hitte sensitiwiteit pla my. Verder moet n ou n klomp blikke koop en hou, net sodat jy nie amper van vooraf moet begin met ladings op n nuwe lot nie.
As die kruit net kon vergelyk met die ingevoerde kruit sou ek 3 ketties met die selfde kruit kon laai....