22 F-Class
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: 22 F-Class
laaste paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 22 F-Class
Baie geluk Paul, julle gaan van krag tot krag, doen so voort.
Help my bietjie, dalk kyk ek dit mis, maar ek sien nie windvlae op die baan nie?
Help my bietjie, dalk kyk ek dit mis, maar ek sien nie windvlae op die baan nie?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: 22 F-Class
Dankie Schalk, wind vlae is 'n probleem waaraan ek ernstig moet aandag gee. Op hierdie stadium het elke skut maar 'n lint aan sy teiken raam of 'n pen met 'n lint net langs sy teiken raam, maar ons weet almal dat wind nie konstant is van skietpunt tot teiken nie. Jy gaan of benchrest tiepe vlaggies moet toelaat tussen skut en sy teiken of meer permanente vlae op die baan moet oprig (wat nie gesteel kan word nie).
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 22 F-Class
Dan kan die manne mekaar se vlagies weer lekker na moer skiet, lyk na vet pret daai!Ammion wrote: Mon Jun 05, 2023 11:43 am Dankie Schalk, wind vlae is 'n probleem waaraan ek ernstig moet aandag gee. Op hierdie stadium het elke skut maar 'n lint aan sy teiken raam of 'n pen met 'n lint net langs sy teiken raam, maar ons weet almal dat wind nie konstant is van skietpunt tot teiken nie. Jy gaan of benchrest tiepe vlaggies moet toelaat tussen skut en sy teiken of meer permanente vlae op die baan moet oprig (wat nie gesteel kan word nie).
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.